Ruil, koop en verkoop van nuwe of tweedehandse fotografie toerusting toebehore bv kameras, lense, ligte, flitse kabels, backdrops, studio toerusting.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
E-mail me when people leave their comments –
Comments
Hi Gene dis : fotosneem@gmail.com
Hi aan al die lede,ek is op soek na n 2de handse Photoshop program - bedoelende as iemand dalk onlangs die nuutste program gekoop het en nog die ouer weergawe het - ek wil graag daarmee begin maar finansies laat my nie toe om n nuwe een te koop nie. Enige iemand wat kan help asb?
Sam
Oorweeg gerus swart gordyn materiaal. Kyk net vir iets wat nie blink of iets blink in het nie, maw so matt afwerking. Ek het so iets al met groot sukses gebruik. Die groottes waarin gordyn materiaal kom is ook geskik vir backdrop stands