Die doel van hierdie groep is om te gesels oor troufotografie, idees te deel, en mekaar se foto's te help verbeter
5 Members
Join Us!

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • As ek bietjie advies kan gee: BLE WEG VAN DIREKTE SON EN BEWEEG NA DIE SKADU. Sodoende vermy jy harde kontras.

    Indien hulle uit die kerk uit direk in die son instap, laat iemand vir jou `n strandsambreel se skadu oor die bruidspaar plaas/gooi.

  • Mooi foto, mooi bruid!

  • Kommentaar uit die groep is darem maar uiters traag! Plaas 3 fotos wat onder moelike beligting geneem is, hopelik terugvoering!

  • Is dit moontlik  om `n foto vir die groep te plaas sonder om deur die hoof of algemene blad te gaan? 

  • Ons seun het 7 weke gelede ge-trou, R12000 vir fotograaf, sy onkoste. Wag nog steeds vir die fotos.

    Omdat sy "kuns" en nie fotos neem mag jy nie neem waar sy neem nie en  kon darem `n paar fotos neem/steel waar by nie by was nie.

    Francien, moet saamstem dat alle bruide  pragtig is op hul troudag, ongelukkig is alle fotos van bruide nie is ongelukkig nie pragtig nie!

  • Edwin dankie vir plasing, op die manier kom daar dalk bietjie lewe in die groep!

  • Ons kopiereg wetgewing bepaal dat die eiendomsreg van `n foto behoort aan die persoon of instansie wat daarvoor betaal.

    Ook goed om daarvan bewus te wees dat jy jou kopiereg op `n foto verloor as jy aan bv. BEELD, WEG, GETAWAY of ander tydskrifte en koerante se kompetisies deelneem. Nie altyd op die inskrywingsvorm uitgespel, maar op die webwerf se voorwaarde.

    Selfde met Facebook, hulle kan doen wat hulle wil!

  • Die is nou `n groep waar bitter min lede die vrymoedigheid of guts het om hul fotos te wys, maar hulle wil troues afneem!

    Mens moet tog jul fotos aan potensiele paartjies wys om jou produk te adverteer!

  • Sien daar is verskeie mense wat belangstel om as hulp fotograaf vir `n profesionele fotograaf op te tree. Die realiteit is egter dat die mense nie werklik belang stel in so hulp nie,want more oormore is jy kompetisie vir hom deurdat jy reken jy weet nou genoeg (wat nooit so is nie) om op jou eie te gaan en sy prys te sny! 

    Beste is om maar om bereid te wees om ten minste vir  so 10-15 troues te  werk vir "dankie" by familie en vriende se kinders en sodoende `n portefeulje op te bou wat jy kan wys en dan eers oorweeg om by Spar of Pick & Pay se borde te begin adverteer en as dit suksesvol is dit op die internet te waag.

  • Beanka

    Ek hou nogal van die foto met die Hi-key beligting. Ek sou net nie hulle bene afgesny het met die foto nie.

This reply was deleted.
E-mail me when people leave their comments –
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html