Welkom by Fotoskool
Laai gerus hier julle weeklikse temafoto's
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Jy het mooi beligting van voor gekry, het jy die flits aangehad? Pragtige detail op die vere, mooi Piet
Water moet ons versigtig hanteer en nooit mors nie
Ek skryf nou iets om te sien of dit deurkom want ek sukkel om fotos hier te kry
WOW, John, dit is 'n pragtig foto; die kleure en lyne is treffend!!
John dit is ’n ongelooflike mooi foto, voorreg om die son so te sien opkom.
Uitstekende foto John, pragtig met die Bolandse berge in die agtergrond en Klapmutskoppie voor. Dis omtrend 'n skouspel!!
Hi ek weet nie hoe het ek die foto gemis nie, die program is nie so lekker nie, maar ons moenie kla nie. Pragtige foto met mooi kleur.
Dis pragtig met uitstekende komposisie Annelize
Baie goed gedoen Amanda. Die skerp lig bo maak ongelukkig die blom onder donkerder.
reg a.JPG
Please, subscribe to get an access.
Please check your browser settings or contact your system administrator.
Comments