F o t o s a f a r i eKom geniet hierdie pret uitstappie en fotonaweek Waar : Amanzi Private Game Reserve (± 15Km vanaf Brandfort)Webblaai : http://www.amanzigame.co.za/HomeDatum : Naweek 17-19 April 2015 (laatmiddag Vrydag 17de tot ± etenstyd Sondag…
"Baie geluk met die groot dag Hennie ! Geniet die dag saam met familie en vriende en mag jy en jou gesin 'n geseënde en vreugevolle jaar beleef. Charles en Marietjie"
"Hi Tina
Die spieël waarvan hulle praat is die een in 'n SLR kamera wat opwip sodra jy die foto neem. Die nuwe spieëllose kameras is eintlik in wese bloot soos 'n gewone "mik en druk" kamera en sonder die spieël natuurlik. Die groot verskil is dat…"
Die foto is by die Transnet Trein museum geneem waar daar onder andere ook 'n ou motor uitstalling is. Dit is moeilik om skoon agtergronde te kry en moet maar met hoeke en detail speel. Die is 'n HDR foto vir die wat wil weet
Reënspinnekop besig om te vervel. Let op hoe hang die "nuwe" spinnekop aan die ou spinnekopvel. Die "Alien" aan die onderkant is die "nuwe" spinnekop.Die foto is geneem met 'n makrolens teen f20, shutter 1/15sek en ISO 6400. Die beligting was met 'n…
Charles Whitehead Dankie vir die kommentare JJ,Doretha, Christa en Andre
Liz - komende van die Fotoskool makro konginin - dankie
Oct 6, 2013
Charles Whitehead Dankie vir die kommentare Dawid, Donald, Piet, Pieter, Pierre, Gerrie, Kosie, Issi en Vida
Pierre - die noise is maar net bietjie uitgefilter. Ek moes die ISO geweldig lig om teen f20 iets te neem. Omrede die lens so naby aan die spinnekop was is…
Charles Whitehead Sjoe - baie dankie vir die kommentaar almal. Hier is nou net te veel name om te noem
Pierre - dinge gaan effens dol hier by my kant en ek kom net nie altyd by Fotoskool uit nie :-) Toe ek egter gister die stoflandskap sien noem ek vir Marietjie ons…
Aug 30, 2013
Charles Whitehead Ek wil net die kamera verstellings ook byvoeg :
ISO 50
Sluiter 1/5 sekond
Aperture f22
"Hiu Pierre
Wat ek bedoel by beweging is die gebruik van die "first curtain" en die "second curtain" saam met flits. In helder lig gaan dit nie juis werk nie omrede die sluiter baie vinnig gaan wees, maar met skemer lig kan dit goed werk. Vra gerus…"
Dankie Charles. Ja ek geniet die ateljee terdee. Ek het vir my btwee strobes gekoop en ek hoop om een of ander tyd 'n portret of twee te neem, maar intussen neem ek maar blommetjies af. Ek het 'n ou vervalle stoor ingerig en as "venster" het ek 'n groot noor-ooste opening redelik hoog. Die het ek toegemaak met "tonnelplastiek" en dit is 'n halfdeursigtige plastiek wat die mees ongelooflike gefiltreerde lig deurlaat. Beter kan jy nie kry nie. Al my fotos wat ek daar neem doen ek in die oggend wanneer die son daardeur skyn. Dit werk wonderlik.!!!
Baie geluk met jou verjaarsdag Charles, hoop jy was vandag lekker bederf en dat jy sommer die hele jaar jou fotografie geniet. Dankie ook vir jou waardevolle bydraes tot ons "pogings".
Dankie vir die goeie raad Charles. Ek gaan nog so 'n bietjie aanhang en kyk of daar nie opgraderings kom nie. Intussen sal ek nog navorsing oor die twee modelle doen. Voorspoed vir die jaar.
Comments
Baie dankie, Charles!
Alweer 'n jaar verby dat ek jou laas gelukgewens het! Hoop jou jaar WAS toe geseend! en dat die nuwe jaar voorspoedig sal wees met al jou aktiwiteite!
Geluk met jou verjaarsdag Charles, seenwense op jou nuwe lewensjaar!
Dankie Charles. Ja ek geniet die ateljee terdee. Ek het vir my btwee strobes gekoop en ek hoop om een of ander tyd 'n portret of twee te neem, maar intussen neem ek maar blommetjies af. Ek het 'n ou vervalle stoor ingerig en as "venster" het ek 'n groot noor-ooste opening redelik hoog. Die het ek toegemaak met "tonnelplastiek" en dit is 'n halfdeursigtige plastiek wat die mees ongelooflike gefiltreerde lig deurlaat. Beter kan jy nie kry nie. Al my fotos wat ek daar neem doen ek in die oggend wanneer die son daardeur skyn. Dit werk wonderlik.!!!
Baie geluk met jou verjaarsdag Charles, hoop jy was vandag lekker bederf en dat jy sommer die hele jaar jou fotografie geniet. Dankie ook vir jou waardevolle bydraes tot ons "pogings".
Seënwense vir die nuwe lewensjaar, geniet jou dag en lekker verjaar.
Geluk met jou verjaardag more, Charles. Ons wens jou net geluk en voorspoed toe.
Baie geluk met jou verjaardag, Charles - hoop dit gaan 'n wonderlike jaar vol opwindende fotogeleenthede vir jou wees!
Baie geluk met die "feature", Charles - 'n welverdiende eer!
Dankie vir die goeie raad Charles. Ek gaan nog so 'n bietjie aanhang en kyk of daar nie opgraderings kom nie. Intussen sal ek nog navorsing oor die twee modelle doen. Voorspoed vir die jaar.