Colin Hill posted a photo
Azalea drie
Sep 24, 2017
Colin Hill replied to Colin Hill's discussion Wat is die volgende stap
"Baie dankie Elna Terwyl ek uit aksie is is ek hard besig om daaraan te werk




Elna Geringer said:Colin, eerstens......jammer om van jou terug slag te hoor en ek hoop dit gaan sommer gou beter met jou. Ek dink beslis daar is 'n mark vir dit wat jy…"
Aug 12, 2017
Colin Hill replied to Colin Hill's discussion Wat is die volgende stap
"Salmaar moet  het by een gehoor maar hulle het nie eintlik focus daarop nie.  Daarom die vraag  Gerrie Lambrechts said:
Colin dit lyk vir my ons is maar almal dom hier, gaan hoor by Gallerye indien daar naby jou een is.
Groete
Gerrie"
Aug 1, 2017
Colin Hill posted a discussion
Ek het die afgelope ses weke baie tyd gehad om te dink en te beplan oor my toekoms na 'n redelike ernstig mediese situasie.  Ek besef ek was die afgelope seker 18 maande min op die blad.  Dit was bloot agv werksdruk en op die ou end het ek 'n long…
Jul 31, 2017
Colin Hill commented on Josef Steyn's blog post Digitale Fotografie: 'n Omvattende Gids / Digital Photography: A Comprehensive Guide
"Hier is ie skakel na die boek en ook die inligting vir die aankoop daarvan
www.hogsbackinfo.co.za/superphoto"
Jan 21, 2016
Colin Hill posted a photo
Ek prober om die fotos op te laaiWas baie lank laas op FotoSkoolMy eerste probeedslag om die agtergrond donker te maak in LightroomColin Hill
Dec 29, 2015
  • Colin Hill Baie dankie julle almal. Waardeer die mooi kommentaar. Het besluit om hom te laat druk en raam maar nou vir sie groote A2 of A1.
    Dec 31, 2015
  • Colin Hill Baie dankie julle  waardeer dit.  Iets geleer die De-haze funksie help baie as jy foto will bietjie "pop" gee
    Dec 30, 2015
Colin Hill commented on Josef Steyn's blog post Digitale Fotografie: 'n Omvattende Gids / Digital Photography: A Comprehensive Guide
"Altyd my plesier want dit het regtig 'n verskil gemaak ek waardeer jou en Hennie se effort"
Sep 25, 2015
Colin Hill commented on Igno van Niekerk's blog post Jou foto's, die media en kopiereg...
"Ek het al dieselfde gehad waar mense my fotos vanaf FB gekopieer het vir eie gebruik.  Hennie gee my gereeld pak :) oor my naam te duidelik op my fotos is.  My vraag egter is is dit nie een manier om of fotos te beskerm nie.  Wat is die reels vir…"
Sep 25, 2015
Colin Hill commented on Josef Steyn's blog post Digitale Fotografie: 'n Omvattende Gids / Digital Photography: A Comprehensive Guide
"Ek wil graag hierby byvoeg hierdie gids het 'n REUSE verskil in my fotografie gemaak.  Ek wil u uitnooi om te kyk na my fotos wat ek in die laast maand of twee geplaas het.  Miskien almal perfek nie maar baie, baie beter.  Ek sal die boek vir enige…"
Sep 25, 2015
Colin Hill commented on Josef Steyn's photo
"BAIE BAIE mooi. Welgedaan so uit jou boek uit gemeet jy volg alles wat jy ons leer :)"
Feb 3, 2015
Colin Hill posted a discussion
Ek het 'n versoek gekry om vir 'n kerk 'n reeks 15-20 minuut videos te maak.  Ek het 'n Pentax K5 wat video kapasiteit het, maar het gehoor dat dit nie altyd die beste kwaliteit gee nie. Ek oorweeg nou om 'n video kamera te koop.  I daar van julle…
Feb 2, 2015
Colin Hill commented on Josef Steyn's blog post Digitale Fotografie, 'n Omvattende gids.
"Ek wil eerstens vir ons twee here baie gelukwens met 'n uitstekende stukie werk waar mens die jare se ondervinding kan sien en ervaar.  Ek het dit aangeskaf en nou so halfpad deurgewerk.  Wat 'n uitstekende werk.  Seker die eerste fotografie…"
Jan 31, 2015
Colin Hill posted discussions
Jan 5, 2015
Colin Hill posted a photo
Eerste troue gedoen
Oct 21, 2014
Colin Hill posted a photo
Hierdie is my eerste probeerslag met foto stik. 6 fotos aanmekaar gestik om die panorama te vorm. dit was erg renerig en mistig maar voorstel om op te helder is welkom
Apr 8, 2014
Colin Hill posted a photo
Nog 'n reendruppel foto maar heeltemal rou uit die kamera net van RAW na JPG verander
Feb 22, 2014
More…

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Baie geluk met jou verjaardag Colin;  geniet jou dag en moenie ophou foto's neem nie.

  • Veels geluk met jou verjaarsdag, ons sien uit na nog vele foto's.  Geniet die dag.

  • Baie geluk met jou verjaardag Colin, hoop jy het ook 'n lekker dag en goeie jaar met volop fotogeleenthede

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html