Conrad posted a blog post
Hi almal,Die wat graag wil rondspeel en meer leer van Adobe se Lightroom produk kan nou die BETA weergawe 5 aflaai van hulle webwerf.   Kliek gerus op Adobe Lightroom 5 Beta en laai dit af met jou Adobe ID (gratis as jy nog nie een het nie).Onthou…
Apr 16, 2013
Conrad posted a blog post
Hi almal,Gaan loer gerus in op http://www.canonoutsideofauto.ca/Dit is nie net vir Canon gebruikers nie, almal kan sommer sien hoe die interaksie tussen sluiterspoed, apertuur en iso werk op die virtuele kamera.Trek net die verskillende "sliders"…
Apr 15, 2013
Conrad replied to Igno van Niekerk's discussion Nico se vraag - kan mens velddiepte bereken, en wat dra by tot diepte van veld...
"Hi Nico,
Gaan lees gerus deur Depth-of-field op die Cambridgeincolor webwerf. Dit gee 'n baie oulike verduideliking hoe nie net jou lensopening, focal length en afstand van voorwerp jou velddiepte gaan bepaal nie, maar ook die sensor-grootte van…"
Nov 17, 2011
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html