Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Port Edward se elekrisiteit is al vir ure af en skoot rekenaar se battery het min tyd oor. Ek sal later kom krit as ons weer elekrisiteit het Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm…
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Toe on snog in Mtunzini gebly het, het ons eendag na die Huletss se suiker meule gery om te gaan kyk vir foto opsies. Ons het nie veel gekry nie. Alhoewel daar baie van die tipe…
Die goggatjie. Elna, wat op die skerm as swart vertoon is in der waarheid donkergroen. Dit net terloops. Ek het dit groot gelos omdat ek gedink het dat as dit vlakker was die gogga nie sou getwyfel het of hy kan spring en veilig land nie.
More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.
Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.
Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.
Elna my foto van gister; baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek. Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.
Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer :-)
Dankie vir die kyk Elna. Ek het myself nie goed uitgedruk nie. Ek soek die blom se naam. Ek behoort dit by Jurg te kry maar ek sukkel om hom in die hande te kry. Sal aanhou probeer.
Elna, ek antwoord ook sommer op jou profiel. Die middelste een is die blom se stingeltjie waaraan ek vasgeknyp het. Ek moes hom dus afsny. Jy kan gerus altyd 'Devil's Advocate' speel.
Comments
Dankie Elna! Ek geniet en leer altyd van julle foto's - groentnis!
Dankie Elna vir jou wenk by my geel bootjie; ek sal die foto vir Igno stuur en sê jy het dit voorgestel :-)
Hallo Elna, dit is goed dat jy dit so gelos het. Goeie krits gekry en dit bly 'n pragtige foto en toneel.
More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.
Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.
Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.
Foto Groete
Pierre.
Elna my foto van gister; baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek. Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.
Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer :-)
My palm-weerkaatsing in die water:
Baie dankie Elna dat jy uitgewys het dat slegs die weerkaatsing in hierdie geval gewerk het.
Elna ek weet nie so mooi van die perfeksionis nie; deesdae bly ek konstant in die huiswerkklas :-)
Dankie nietemin dat jy my aan ons heerlike tyd in Hogsback herinner.
Aan julle almal, baie dankie vir die kommentaar.