Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Ek dink vele van die Skolers ken hierdie “Punt van Afrika” kaart………………Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 18 mmTyd 1/1600 sekf/8ISO 800Exp Bias : 0 StopAV Mode
6 hours ago
Elna Geringer commented on JJ's photo
"Mooi "Low-Key" foto JJ"
Thursday
Elna Geringer commented on Johan Ayres's photo
"Dit moet 'n wyfie wees wat haar lippies so mooi rooi vir die kamera gemaak het. BGG Johan"
Thursday
Elna Geringer commented on Vida van Schalkwyk's photo
"Die "raam" is treffend Vida. Dalk kan ly weerskante effe weg sny om meer fokus op die raam en Orca te plaas"
Thursday
Elna Geringer commented on Josef Steyn's photo
"Puik Josef. Ek wens ek kan sien hou doen jy dit........"
Thursday
Elna Geringer commented on Tersia Weitsz's photo
"Jy het lekker gespeel nê????"
Thursday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Pienk Pointsetia uit ons Mtunzini tuinCanon 7D MK I : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 20 mmTyd 1/500 sekf/5.6ISO 2500Exp Bias : 0 StopAV Mode
Thursday
Elna Geringer commented on Josef Steyn's photo
"Puik gedoen Josef, ek wag vir die wenner............"
Wednesday
Elna Geringer commented on Hennie Cronjé's photo
"WOW..........sien nou, makro lense kan ver landskap fotografie ook werk"
Wednesday
Elna Geringer commented on Marita McCabe's photo
"Wlkom terug Marita"
Wednesday
Elna Geringer commented on JJ's photo
"Dit lyk nogal na een van die "Snout Beetles" JJ. Ons sal Riaan se hulp inroep. Skerp fokus en baie goeie detail gekry"
Wednesday
Elna Geringer commented on Zenobia Geldenhuys's photo
"Ditto met Hennie. Hierdie plkantasies maak puik wikkel foto's. BGG Zenobia"
Wednesday
Elna Geringer commented on Zenobia Geldenhuys's photo
"Puik Zenobia"
Wednesday
Elna Geringer commented on Johan Ayres's photo
"Net so...........hmmmmm Puik Johan"
Wednesday
Elna Geringer commented on Hennie Cronjé's photo
"my 1st gedagte was ook nogal olifant se vel. Mooi tekstuur hierdie Hennie"
Wednesday
Elna Geringer commented on Vida van Schalkwyk's photo
"Dankie vir die deel Vida"
Wednesday
More…

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Die goggatjie. Elna, wat op die skerm as swart vertoon is in der waarheid donkergroen. Dit net terloops. Ek het dit groot gelos omdat ek gedink het dat as dit vlakker was die gogga nie sou getwyfel het of hy kan spring en veilig land nie.
  • Dankie Elna!  Ek geniet en leer altyd van julle foto's - groentnis!

  • Dankie Elna vir jou wenk by my geel bootjie; ek sal die foto vir Igno stuur en sê jy het dit voorgestel  :-)

  • Hallo Elna, dit is goed dat jy dit so gelos het. Goeie krits gekry en dit bly 'n pragtige foto en toneel.

  • More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.

    Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.

    Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.

    Foto Groete

    Pierre.

  • Elna my foto van gister;  baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek.  Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.

    Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer   :-)

  • My palm-weerkaatsing in die water: 

    Baie dankie Elna dat jy uitgewys het dat slegs die weerkaatsing in hierdie geval gewerk het.

  • Elna ek weet nie so mooi van die perfeksionis nie;  deesdae bly ek konstant in die huiswerkklas  :-)

    Dankie nietemin dat jy my aan ons heerlike tyd in Hogsback herinner.

    Aan julle almal, baie dankie vir die kommentaar.

  • Dankie vir die kyk Elna. Ek het myself nie goed uitgedruk nie. Ek soek die blom se naam. Ek behoort dit by Jurg te kry maar ek sukkel om hom in die hande te kry. Sal aanhou probeer.

  • Elna, ek antwoord ook sommer op jou profiel. Die middelste een is die blom se stingeltjie waaraan ek vasgeknyp het. Ek moes hom dus afsny. Jy kan gerus altyd 'Devil's Advocate' speel.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html