Elna Geringer commented on Hennie Cronjé's photo
"Kyk nou net.............wag vir die een geleentheid en dan duik iets anders op. Mooi gedoen Hennie"
10 hours ago
Elna Geringer commented on Linda Rademan's photo
"Lieflike B okeh wat jy hier het Linda. DIe tipe foto's gee maar soms kopbreking maar ek hou hiervan. Self het ek nog nooit enige geluk met spinnerakke gehad nie"
10 hours ago
Elna Geringer commented on Tersia Weitsz's photo
"Mooi gedoen en kyk net hoe blink die meneer............"
10 hours ago
Elna Geringer commented on Tersia Weitsz's photo
"Nogal mooi weerkaatsings ook hier gekry Tersia. Jy het so bietjie met 'n skewe hoek hier geneem maar as jy reg van voor geneem het kon jy die krop so gedoen het dat net die neus, ligte en "grill" wys. Ek weet in die tipe plekke is daar nie altyd die…"
10 hours ago
Elna Geringer commented on JOHAN DE BEER's photo
"Lieflik Johan. Hierdie dam maak voorsiening vir baie mooi foto's BGG"
10 hours ago
Elna Geringer commented on Vida van Schalkwyk's photo
"Die lae plasing van die horison en die pragtige wolke maak die foto treffend. BGG Vida"
10 hours ago
Elna Geringer commented on Pine's photo
"Ek ditto met die manne Pine"
10 hours ago
Elna Geringer commented on Johan Ayres's photo
"Die f/5 het gesorg dat die fokus 'n spesifieke plek in die foto skerp maak, die by se kop en bo lyf. Ek hou hiervan Johan"
10 hours ago
Elna Geringer commented on Hennie Cronjé's photo
"Baie goeie plasing Hennie. Puik gedoen"
10 hours ago
Elna Geringer commented on Josef Steyn's photo
"Puik gedoen Josef, ek hou van die amper pastel kleur wat in die branders is. SS puik gedoen"
10 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Klein Mia se Geduld met die kamera het begin op raak. Ten tye van die foto moes Chantal omtrent soebat vir kalmte en rustigheid, maar die draadjie tusen lus en nie lus wees nie was…
12 hours ago
Elna Geringer commented on Johan Ayres's photo
"Dis nou interessant. Puik gedoen Johan"
yesterday
Elna Geringer commented on Linda Rademan's photo
"Lekker om weer jou plasings te sien Linda. Die foto is puik gedoen met sterk fokus en 'n mooi skoon agtergrond BGG"
yesterday
Elna Geringer commented on Linda Rademan's photo
"Puik gedoen Linda"
yesterday
Elna Geringer commented on Pine's photo
"Mooi gedoen Pine, wil amper lyk of die mot 'n slapie inpas............."
yesterday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Ons moes vir Mia op ‘n manier besig hou en hier kyk sy vir Mamma Chantal wat vir haar gesigte trekMia 2Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 187 mmTyd 1/80…
yesterday
More…

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Die goggatjie. Elna, wat op die skerm as swart vertoon is in der waarheid donkergroen. Dit net terloops. Ek het dit groot gelos omdat ek gedink het dat as dit vlakker was die gogga nie sou getwyfel het of hy kan spring en veilig land nie.
  • Dankie Elna!  Ek geniet en leer altyd van julle foto's - groentnis!

  • Dankie Elna vir jou wenk by my geel bootjie; ek sal die foto vir Igno stuur en sê jy het dit voorgestel  :-)

  • Hallo Elna, dit is goed dat jy dit so gelos het. Goeie krits gekry en dit bly 'n pragtige foto en toneel.

  • More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.

    Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.

    Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.

    Foto Groete

    Pierre.

  • Elna my foto van gister;  baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek.  Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.

    Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer   :-)

  • My palm-weerkaatsing in die water: 

    Baie dankie Elna dat jy uitgewys het dat slegs die weerkaatsing in hierdie geval gewerk het.

  • Elna ek weet nie so mooi van die perfeksionis nie;  deesdae bly ek konstant in die huiswerkklas  :-)

    Dankie nietemin dat jy my aan ons heerlike tyd in Hogsback herinner.

    Aan julle almal, baie dankie vir die kommentaar.

  • Dankie vir die kyk Elna. Ek het myself nie goed uitgedruk nie. Ek soek die blom se naam. Ek behoort dit by Jurg te kry maar ek sukkel om hom in die hande te kry. Sal aanhou probeer.

  • Elna, ek antwoord ook sommer op jou profiel. Die middelste een is die blom se stingeltjie waaraan ek vasgeknyp het. Ek moes hom dus afsny. Jy kan gerus altyd 'Devil's Advocate' speel.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html