"Hahahaha vir Josef se krit, die mooi kleurvolle sprinkaan kan omtrent stink. Mooi skerp gedoen Pine. Agtergrond is skoon en ek hou van die effe opdraand wat die ou sit"
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Dubbele lekkerte Melktert met hap x2Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 32 mmTyd 1/30 sekf/4ISO 100Exp Bias : 0 StopAV Mode3-Poot
"Persoonlik is ek glad nie 'n voorstaander vir tatoeëermerkke, veral nie op dames nie. Verder hou ek van die hoek wat die fotograaf hier gebruik het. 'n Mens is soms geneig om die hele element in die foto te bring maar hier word die teendeel bewys as…"
More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.
Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.
Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.
Elna my foto van gister; baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek. Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.
Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer :-)
Dankie vir die kyk Elna. Ek het myself nie goed uitgedruk nie. Ek soek die blom se naam. Ek behoort dit by Jurg te kry maar ek sukkel om hom in die hande te kry. Sal aanhou probeer.
Elna, ek antwoord ook sommer op jou profiel. Die middelste een is die blom se stingeltjie waaraan ek vasgeknyp het. Ek moes hom dus afsny. Jy kan gerus altyd 'Devil's Advocate' speel.
Hennie baie dankie vir jou kommentaar; voorreg om by jou te leer. Ek het hierdie foto op 25/4/2014 geneem, sonder 'n driepoot. Nou het ek darem 'n driepoot en 'n eenpoot wat ek sal inspan.
Comments
Dankie Elna! Ek geniet en leer altyd van julle foto's - groentnis!
Dankie Elna vir jou wenk by my geel bootjie; ek sal die foto vir Igno stuur en sê jy het dit voorgestel :-)
Hallo Elna, dit is goed dat jy dit so gelos het. Goeie krits gekry en dit bly 'n pragtige foto en toneel.
More Elna... ek cind dit eienaardig dat daar min veld infokus is op F6.3. Want op F6.3 is daar veronderstel om n groter velddiepte te wees wat meer van die wurm in fokus sou gehad het.
Dit mag dalk wees dat jy baie naby die wurm was en dat die lens dit weergee as Makro....as dit so is sal ek voorstel dat n volgende keer F9 tot selfs F11 gebruik.
Hoekom ek so se is dat meer van die wurm in fokus sal wees....die resultaat sal baaie beindruk.
Foto Groete
Pierre.
Elna my foto van gister; baie dankie vir jou wenke. Ek sal verseker weer Josef se boek nadertrek. Ek wens fotografie is al wat ek hoef te doen, daaroor te lees, te oefen, ens.
Maar, dit is mos nou nie hoe die lewe werk nie en ek sê weer dankie vir dat wat ek by julle almal in Fotoskool leer :-)
My palm-weerkaatsing in die water:
Baie dankie Elna dat jy uitgewys het dat slegs die weerkaatsing in hierdie geval gewerk het.
Elna ek weet nie so mooi van die perfeksionis nie; deesdae bly ek konstant in die huiswerkklas :-)
Dankie nietemin dat jy my aan ons heerlike tyd in Hogsback herinner.
Aan julle almal, baie dankie vir die kommentaar.
Dankie vir die kyk Elna. Ek het myself nie goed uitgedruk nie. Ek soek die blom se naam. Ek behoort dit by Jurg te kry maar ek sukkel om hom in die hande te kry. Sal aanhou probeer.
Elna, ek antwoord ook sommer op jou profiel. Die middelste een is die blom se stingeltjie waaraan ek vasgeknyp het. Ek moes hom dus afsny. Jy kan gerus altyd 'Devil's Advocate' speel.
My nota aan Hennie:
Hennie baie dankie vir jou kommentaar; voorreg om by jou te leer.
Ek het hierdie foto op 25/4/2014 geneem, sonder 'n driepoot.
Nou het ek darem 'n driepoot en 'n eenpoot wat ek sal inspan.