Nog een van die rose . Wat my opval is die digtheid van die hele blom dis asof hy nie genoeg blommetjies in die kompleks van die hele blom kan inkry nie. y foto is met die 49 p kam van n selfoon geneem ek dink dis wonderlik vir n selfoon kamera
"Die plantewereld begin nou lewe en die Bougainns is mooi blomme met hulle helder kleure op die heining Hy is n ranker maar sjoe sy dorings as jy hom moet snoei . Mooi foto Tina "
Veels geluk met jou verjaardag Ferdinand. Mag dit vir jou 'n vreugdevolle dag wees en die nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie foto-geleenthede.
Baie dankie vir die ongelooflike kompliment Ferdinand, ek waardeer dit verskriklik baie, maar ek moet jou die geheim :-) deel dat baie van die probeerslae in die vuilgoeddrommetjie beland!!! Julle spoor mens aan om altyd jou bes en beter te doen, en Fotoskool gee mens 'n uitstekende platform daarvoor.
Comments
Baie geluk met jou verjaarsdag Ferdinand, hoop jy het 'n fantasmagoriese dag!!
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer geseënde jare en baie vreugde wees. Geniet die dag.
Veels geluk met jou verjaardag Ferdinand. Mag dit vir jou 'n vreugdevolle dag wees en die nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie foto-geleenthede.
Dankie Ferdinand. Ek het net gevra na aanleiding van jou onderskrif by die foto.