Frans van Heerden commented on Liz's photo
"Knapskoot!"
Apr 30
Frans van Heerden posted a video
I do not own this video !
Dec 31, 2020
Frans van Heerden posted a photo
A...A...A.............
Nov 23, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Wilde een
Oct 30, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Wagtertjie
Jul 27, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Stroop soet ... gewees
Jul 26, 2020
Frans van Heerden commented on Johan Ayres's blog post 'n Woord van waardering
"Johan, jy voer geldige argumente aan. En ja, die kommersiele kwessie is belangrik maar hou in gedagte dat web werwe kan geld van adverteerders ook bekom - hoe meer besoekers (traffic) hoe meer waardevol is dit vir adverteerders en dus hoe duurder om…"
Jul 22, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Tot later dan...
Jul 22, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Weg is ek...
Jul 16, 2020
Frans van Heerden posted a photo
gedeelte vd n dooie see koei Sunset dam KNP
Jul 15, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Brekfis
Jul 11, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Wie weet my naam asseblief
Jul 9, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Water toe...
Jul 2, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Ete
Ete
Jun 23, 2020
Frans van Heerden posted a photo
Uiltjie(knip)
Jun 22, 2020
Frans van Heerden commented on Josef Steyn's blog post Minimalisme in die kunswêreld
"Dankie Josef vir die les! baie interessant en verseker iets wat n mens laat dink en jou sensitief maak wanneer jy op n toneel afkom wat as minimalities kan kwalifiseer."
Feb 23, 2020
More…

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Middag Frans, Ek is amper klaar met my boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek een van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com

    (ek is nie seker oor jou e-pos adres nie)

    Groete,

    Josef

  • Dankie vir die kyk Frans. Juis om noise vry te spring het ek die ISO laag gehou en ek kon geen noise raaksien nie. Verder gebruik ek die Canon 6D wat by lae lig baie min noise het en ook goed in sulke toestande fokus.

  • Frans jou vraag by my twee bokkies foto.  Hieronder Josef se mening.  Hennie is tans afwesig.

    Heeltemal goed gedoen Tina. Omdat die wit deeltjies klein is, is die uitwas (as dit daar is) nie steurend nie. Wat Frans se kommentaar betref: Die bokkies se kleur lyk vir my reg versadig en baie kleurgetrou. Die skerm waarop 'n mens kyk het egter 'n groot invloed

  • Bokkies se weerkaatsing:

    Frans baie dankie vir jou nota oor die kleur.  Op my groot skerm en ook op my selfoon se skerm is die weerkaatsing helder maar ek sal ook kyk wat Hennie en die ander sê.

  • My kruis-foto van gister:

    Baie dankie Frans;  as ek reg onthou was dit 'n plaat wat so verwerk en op die hout vasgesit is.  Wanneer Josef terug is, sal ek vir hom vra.  Tans is sy kinders van oorsee by hulle.

  • My Paddastoel-foto:

    Willie baie dankie vir jou kommentaar, ook aan jou Hennie, SJ, Frans en Christa;  by elkeen van julle se insette leer ek.

    Omdat die Paddastoeltjie skaars 4cm gewees het, met die gras en my tuisgemaakte 'donkerkamer' sou ek nie my groot driepoot kon gebruik nie maar ek sal wel dalk 'n heel kleintjie kan koop vir so-iets?

    SJ, ek het 'n 'remote shutter' maar het skoon vergeet dat ek dit hier moes gebruik het, dankie vir die wenk.

    Frans ek het die Sigma 18 - 250mm (travel lens) gebruik

  • Dankie Frans.
  • Hallo Frans,

    Dankie vir jou positiewe kommentaar. Alhoewel ek al lank belangstel het ek egter baie onlangs eers die geleentheid gekry om te begin fotos neem. Die insekte wat ek afgneem het is, met een uitsondering wat ek later sal instuur, my heel eerste insekfotos. Die feit dat jy positiewe kommentaar oor my blog-bydrae gelewer het beteken baie vir my.

    Hoekom Lightroom en nie Photoshop nie? Ek het PS eers baie onlangs gekry en ek ken nog baie min daarvan. Ek voel min of meer soos 'n foxterrier wat 'n bus gevang het. 

    Ek gaan later na jou fotos kyk en dan gaan ek weer met jou kommunikeer.

    Groetnis tot later.

    Josef

     

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html