Partykeer sien mens `n foto in jou gedagtes, maar na baie tydvermorsing besef jy, jy moes eerder die gedagte gehad het voor jy die fotos geneem het en los dit dan maar so half voltooid as jy besef jy moes die perd nooit opgesaal het nie.
Aan die onderkant van die voorwerp hang hang blykbaar `n walvis! Om op Hermanus met `n boot nader te gaan kos R2 400 plus, wat maak dat `n binnelander maar van die kant af wens.
Fred ek loer gereeld na jou fotos en hou van jou tonele jy sien hulle deurjou lens , Jou oog sien daardie ekstra raak ek hou van jou fotos dit inspireer my
Dankie Fred vir jou advies dis goeie raad . Ek gebruik PICASA om die foto later perfek te maak maar om dit uit die staanspoor reg te neem sal beter wees ek gaan dit sekerlik in toekoms toepas
Hi Fred, ons voel maar almal partykeer so besluitloos om kritiek op foto's te gee, al is dit my eie beskeie mening, is dit verkeerd om dit nie te gee nie, want dis waarvoor dit FOTOSKOOL is. As iemand te fyngevoelig is om kritiek te hanteer of te gee, is dit nie die regte plek vir die persoon nie. SO gee jou mening, wat ook al. Party kan grensloos hamer op hier of daar krop of Kontras, maar as dit sy mening is, "so be it" ons leer almal daaruit
Comments
Seën wense op hierdie dag, geniet dit. Mag die jare wat voorlê vir jou mooi en goed wees.
Fred ek loer gereeld na jou fotos en hou van jou tonele jy sien hulle deurjou lens , Jou oog sien daardie ekstra raak ek hou van jou fotos dit inspireer my
Dankie Fred vir jou advies dis goeie raad . Ek gebruik PICASA om die foto later perfek te maak maar om dit uit die staanspoor reg te neem sal beter wees ek gaan dit sekerlik in toekoms toepas
Fred kan jy asseblief jou persoonlike epos adres aan my stuur by fheerden@kockw.com. Dankie, Frans van Heerden
Baie dankie vir verjaarsdagwense wat werklik waardeer word.
Weet nie of ek iemand te na gekom het nie, maar is met my tientalle fotos net eenvoudig van "fotoskool" verwyder
Baie geluk met jou verjaardag Fred, Seen op jou nuwe lewensjaar.