Wow dis alweer sulke tyd van die jaar.. jou groot dag! Baie geluk daarmee, ek hoop my wens van verlede jaar het vir jou waar geword en jy moet jou dag ten volle geniet!
Ek dink hierdie is n uitstekende foto. Baie geluk met die een! Ek dink ek sou die foto onder een vd bestes wat ek nog op Fotoskool gesien het. Besonderse knap skoot.
Dankie vir die inligting oor die toerusting. 'N goeie fotograaf met sulke goeie toerusting is 'n wenkombinasie. As jy ooit in Hogsback kom sal ek jou graag wil ontmoet.
Dankie Gerrie dat jy my fotos raakgesien et. Ek weet ek het nog 'n lang pad om te loop, maar ek geniet die reis. Ek kyk so deur jou fotos en ek is geweldig beindruk. Jou voelfotos is absoluut indrukwekkend. Baie geluk. Watter toerusting gebruik jy?
Comments
Baie geluk met jou verjaarsdag Gerrie!
Wow dis alweer sulke tyd van die jaar.. jou groot dag! Baie geluk daarmee, ek hoop my wens van verlede jaar het vir jou waar geword en jy moet jou dag ten volle geniet!
Baie geluk met jou nuwe lewensjaar, mag jou drome vervul word en geniet die dag!
Gerrie jy is reg oor die stert. ongelukkig is die foto so geneem. Ek het dit nie af gecrop nie.
Ek het 'n tweede poging van die gesin leeus gelaai. Kan jy asb. kyk of dit meer aanvaarbaar is.
Terwyl ek skryf kyk ek na jou fotos en hulle is absoluut verstommend!
Gerrie
Ek dink hierdie is n uitstekende foto. Baie geluk met die een! Ek dink ek sou die foto onder een vd bestes wat ek nog op Fotoskool gesien het. Besonderse knap skoot.
Welkom hier Gerrie. Ek glo dat die Fotoskolers regtig bevoorreg gaan wees om jou fotos te kan beleef..