Helena Dorathea Moulder posted a photo
Baie dankie vir almal se hulp.  Hier weet ek sommer wat al my foute was met my stellings.., my vraag is, wanneer so foto net die ogie en deel van sy gesiggie en bekkie alleen in fokus is, en die res van sy lyfie heeltemal uit fokus, kan hierdie foto…
Jan 29
Helena Dorathea Moulder posted a photo
Dankie dat ek weer so lekker kommentaar kan hoor en deel neem.  Stellings:  1/2000 F5.6  ISO 800
Jan 28
  • Helena Dorathea Moulder Baie dankie vir julle raad en kommentaar. Ek hoop hierdie kom waar ek bedoel dit moet wees, ek sukkel nog met die nuwe blad..
    Jan 29
Helena Dorathea Moulder posted a photo
Baie dankie dat julle my help en kommentaar lewer, en na my fotos loer... Hierdie pappegaatjies het my vir hele dag vermaak in die Hwange.... Stellings:  1/200 F/13  ISO 640.
Jan 27
Helena Dorathea Moulder posted a photo
Hier was my stellings:  1/250  F/0  ISO 250. Baie dankie vir vorige kommentaar, en sjoe ek is baie bly ek kon oplaai op die nuwe webblad.  baie dankie..
Jan 26
Helena Dorathea Moulder is now a member of Fotoskool
Jan 23
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html