My vorige foto van Mac was binneshuis geneem, maar met 'n baie groot ISO en die grein was gevolglik onaanvaarbaar. Ek het weer by ho hom besoek afgele en hierdie verwerking gedoen.F/5.6, SS 1/1000, ISO - 200
As ek 'n foto wil vergroot maak die vergroting gewoonlik oop in 'n aparte blad. Nou kom dit op....wat nou?This site has been reported as unsafeHosted by storage.ning.comMicrosoft recommends you don't continue to this site. It has been reported to…
Help asb. Is daar 'n verskil in die kwaliteit van 'n foto as die verstelling van die raamspoed op 10 rame per sekonde is teenoor 3 rame per sekonde, gegee dat die res van die verstellings korrek is?
Ons Kransswaels het weer vanjaar 2 kleintjies met die kenmerkende wit streep van die bekkie tot onder die ogie. Die fokus is op die eerste kleintjie en dan dowwer tot by die ma.
Vroeg oggend sit die Huismossie rustig in die sonnetjie en wonder oor sy sondes...groot was die skrik toe die wyfie hom van agter aanval daar waar sy beursie sit..sy klou met die bek, maar hy voer 'n Houdini-trick uit...en ontsnap met sy beursie ...
Dis ‘n pano regs van die kaai in PE. Ek soek raad rakende balans en fokuspunte. Ek het dit gekrop om die kyker se oog vanaf linksbo waar die ligter deel ook is, tot by die punt in die see te lei. Nou lyk die ligter wolke plus die ligte branders en…
Dankie vir jou kommentaar op my gekombineerde blomfoto's. Dit s belangrik dat ons ander fotograwe se insette kry en jy kan dit gerus weer doen as die geleentheid hom voordoen. Met betrekking tot jou mentor? se opmerking oor soliede kleure lewer ek graag as volg kommentaar.
1. Dat daar nie soliede kleure in 'n foto mag voorkom nie impliseer 'n absolute, m.a,w. daar mag nooit soliede kleure voorkom nie. Dit is 'n onmoontlike vereiste waaraan nie voldoen kan word nie.
2. Soos die stelling nou lees is dit van toepassing op alle soorte fotografie en weereens is dit 'n onmoontlikheid. Een voorbeeld: Een van die vereistes vir 'n goeie swart-en-wit foto is dat dit al die kleurtone van pikswart tot spierwit behoort te bevat.
3. Vir enige so 'n stelling behoort daar 'n afsnypunt te wees, m.a.w. iets soos "sodra meer as 10% van 'n foto uit 'n soliede kleur bestaan is dit onaanvaarbaar". Vir enige so 'n stelling sal daar altyd 'n oorgangsfase wees wat strek van aanvaarbaar tot onaanvaarbaar.
4. Soms is dit wenslik om groot dele van die foto 'n soliede kleur te maak. In die boek wat ek en Hennie oor komposisie geskryf het wys ek 'n hele paar foto's waar groot dele van die foto's spierwit en totaal sonder detail is en tog is dit vir daardie foto's nodig om die verlangde effek te verkry.
5. As 'n mens so n stelling maak sou dit beter wees om dit moontlik as volg te verwoord: 'n mens moet waak daarteen om die % soliede kleure wat in 'n foto voorkom te beperk tensy die aard en doel van die foto dit 'n vereiste maak.
Ek hoor graag van jou. Jy kan hierdie forum gebruik of vir my e-pos by josefmsteyn@gmail.com
Comments
Ek sukkel ook Hendrik. Ek weet nie van enige raad nie.
Dankie Hendrik, ek laai sommer twee.

Hendrik, ek het Oupa Jasper verwerk soos jy voorgestel het. Ek hoor graag jou mening nou.