Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Die ……….visvanger het rustig vir my en die kamera allerlei “stunts” gedoen. (Dit gebeur nie baie nie)  Canon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 247 mmTyd 1/320 sekf/6.5ISO 100Auto Mode
Jan 6
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Die wat St Lucia ken sal weet dat daar meer seekoei as vis in die meer is, wel amper. Die Nsumo Pan in die  uMkhuze Wildtuin word gevoed deur die St Lucia meer en is ook propvol van die…
Jan 5
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Hierdie Boskraai het ons vir ‘n hele paar dae besig gehou. Die ou was besig om nes te bou en hier, waar die foto geneem is, was sagte modder wat hy kom skep het met daardie vreeslike…
Dec 19, 2020
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Ek plaas die huiswerk waat Johan gegee het vir die foto van 12/12/2020 onderCanon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 247 mmTyd 1/160 sekf/6.5ISO 200Auto Mode
Dec 16, 2020
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Elna het by 5 verskillende mense gaan hulp soek en daar is 5 verskillende ID’s gegee. Die Ruiter ook gekry in die uMkhuze Wildtuin. Ons kies die Gewone Ruiter maar hoor graag of julle…
Dec 12, 2020
Igno van Niekerk replied to Elna Geringer's discussion Hulp vir Igno gou asb skolers!!!!!!!!!!!!!!
"Hallo Julle, loer gerus of dit nou werk en laat weet my wat gebeur aan julle kant!"
Dec 8, 2020
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeerCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 247 mmTyd 1/320 sekf/6.5ISO 320Auto Mode
Dec 7, 2020
Rassie van Graan replied to Rassie van Graan's discussion Uitgesluit!
"Tina ek het reeds dit probeer. My probleem is dat ek gladnie FS kan oopmaak nie. Ek wag maar op Igno se towerstokkie! Dankie vir jou reaksie!"
Dec 4, 2020
Tina le Grange replied to Rassie van Graan's discussion Uitgesluit!
"Rassie ek het nou vandag se foto kleiner gemaak;  ek aanvaar my foto se MB was te groot.  Daarna, dadelik afgelaai."
Dec 4, 2020
Tina le Grange replied to Rassie van Graan's discussion Uitgesluit!
"Rassie en hier sukkel ek nou sowaar ook om my foto af te sluit, maar ek glo Igno sal spoedig weer alles reg hê.  Groete Tina"
Dec 4, 2020
Tina le Grange replied to Rassie van Graan's discussion Uitgesluit!
"Ai dit is jammer Rassie.  Ekself het deesdae glad nie meer probleme met Fotoskool se webblad nie.
Watter webblad-adres gebruik jy tans?"
Dec 4, 2020
Rassie van Graan commented on Hennie Cronjé's blog post VERKLEINING VAN FOTO'S
"Hennie, verskoon dat hierlangs my probleem stel. Ek kan nie Fotoskool oopgemaak kry nie. Sou ek Fotoskool op Google insleutel, kry ek net 'n aantal groen blokkies langs die linkerkantse kanlyn af met die name van die fotograwe en die name van die…"
Dec 4, 2020
Rassie van Graan replied to Elna Geringer's discussion Hulp vir Igno gou asb skolers!!!!!!!!!!!!!!
"Dagsê Igno - Help asseblief! Ek kry net 'n klomp groen prentjies sonder foto's indien ek op FS probeer ingaan! FS is al so 'n deel van my bestaan dat ek nie aan die gang kan kom sonder om eers daar 'n draai te kon maak nie! Ek weet nie of die…"
Dec 2, 2020
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Die Mannetjie is woonagtig in die Drakensberg by die Falcon Ridge oord vir beseerde Aas- en Roofvoëls. Ek kan nie meer onthou hoe sy vlerk beseer is nie maar aan sy regterkant hang…
Nov 22, 2020
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Editor vertel die storie : “Hierdie is een van Huey se ou foto’s wat ons al geplaas het. Dit was een van die foto’s waar ek nie baie gelukkig met die lug was nie. PS cc 2021 het nou…
Nov 16, 2020
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Die Koester het ek in Mokalapark net buitekant Kimberley geneemCanon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 247 mmTyd 1/160 sekf/6.5ISO 200Auto Mode
Nov 15, 2020
More…

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Baie geluk met jou verjaardag Huey en mag jy 'n geseënde nuwe lewensjaar hê.

  • Môre Huey, veels geluk met jou verjaarsdag.  Mag daar nog vele geseëndes wees en baie foto's vir FotoSkool.  Geniet julle toer en jou dag.

  • Hi Huey, en daar kan ek nou op die hoofblad ingaan.  Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele rondry dae vir julle twee wees en baie foto's vir ons.  Geniet jou dag.

  • Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele meer wees.  Geniet jou dag.  Ek hoop Elna kan so hink en pink darem ietsie voorsit.

  • Baie geluk met jou verjaarsdag.. ek hoop Elna het jou al lekker bederf en dat dit die hele jaar sal aanhou.. dis nou die bederf:-)

  • Huey.... Dit is net a.g.v. Jesus se onbeskryflike genade dat ons die aangenome kinders van die Almagtige die gawe kon kry om Jesus se werke te aanskou Romeine hoofstuk een vertel ons dat selfs deur die skeppings daar gesien kan word dat daar n God is en dat Hy aanbid moet word en dat deur selfs die skepping daar geen verskoning is vir enige mens om te kan sê "Sorry, maar ek het nie geweet nie"....Aan God die Vader Al die Eer en Lof !!!

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html