JJ, dankie vir die kyk en kommentaar op my paddastoeltjie. Ek kan nie meer alles onthou oor hom nie maar ek weet hy het op 'n moeilike plek gegroei. Ek moes uit die hand skiet uit 'n baie ongemaklike posisie en ek vermoed dat die fokus (agv moontlike mikro-kamerabeweging) ge-eindig het op 'n plek waar ek dit dalk nie bedoel het nie. (op die agterkant soos jy opmerk.) As ek reg onthou moes ek die steeltjie uit 'n ander foto vervang. Jammer dat ek so vaag klink maar soos iemand 'n rukkie gelede opgemerk het, "My vergeet werk deesdae baie beter as my onthou!"
Ek het ook gevoel dalk te besig; Hennie se kommentaar het vir my insig gegee, maar my 1ste foto van die anderdag se eenvoud was vir my die beste. BAIE dankie vir jou mening.
The idiom, "The devil is in the detail" refers to a catch or mysterious element hidden in the details,[1] meaning that something might seem simple at a first look but will take more time and effort to complete than expected [2] and derives from the earlier phrase, "God is in the detail" expressing the idea that whatever one does should be done thoroughly; i.e. details are important.[1]
Idiom
An idiom is a phrase or expression that typically presents a figurative, non-literal meaning attached to the phrase; but some phrases become figurati…
Comments
Baie geluk met jou verjaardag JJ en wens jou voorspoed toe.
JJ, dankie vir die kyk en kommentaar op my paddastoeltjie. Ek kan nie meer alles onthou oor hom nie maar ek weet hy het op 'n moeilike plek gegroei. Ek moes uit die hand skiet uit 'n baie ongemaklike posisie en ek vermoed dat die fokus (agv moontlike mikro-kamerabeweging) ge-eindig het op 'n plek waar ek dit dalk nie bedoel het nie. (op die agterkant soos jy opmerk.) As ek reg onthou moes ek die steeltjie uit 'n ander foto vervang. Jammer dat ek so vaag klink maar soos iemand 'n rukkie gelede opgemerk het, "My vergeet werk deesdae baie beter as my onthou!"
My boot-foto
JJ, jy is skerp; ek sien nou eers die boot vaar uit..........; dankie dat jy dit uitgewys het!
JJ ons maan was omtrent spierwit net na opkoms maar ek moes bietjie wag omdat daar baie drade, ens. was.
JJ my foto vandag:
Ek het ook gevoel dalk te besig; Hennie se kommentaar het vir my insig gegee, maar my 1ste foto van die anderdag se eenvoud was vir my die beste. BAIE dankie vir jou mening.
Dankie JJ vir jou wenk by Gerrie se blom-foto om glycerien te gebruik
Baie dankie JJ; ek gee vir jou al die krediet.
Baie dankie Christa ek waardeer.
Ek laai nog 'n foto af in swart en wit wat ek getoor het kyk gerus
My olifant-slurp-foto:
JJ, ek het Photoshop Elements 11 - is jou wenk daarop te kry?
The idiom, "The devil is in the detail" refers to a catch or mysterious element hidden in the details,[1] meaning that something might seem simple at a first look but will take more time and effort to complete than expected [2] and derives from the earlier phrase, "God is in the detail" expressing the idea that whatever one does should be done thoroughly; i.e. details are important.[1]
My swart en wit sebras: Baie dankie JJ; die wit is dalk nie wit genoeg nie - is dit wat jy bedoel?