JOHAN DE BEER posted a photo
Ons was die laaste week van April tot 2Mei in die Kgalagadi. Voorwaar 'n  voorreg om die Kalahari welig en groen te sien.Die diere , soos die leeuwyfie het behoorlik weggeraak in die gras
17 hours ago
JOHAN DE BEER commented on JJ's photo
"Beide fotos is puik"
18 hours ago
JOHAN DE BEER commented on Liz's photo
"Baie mooi foto en weerkaatsing"
18 hours ago
JOHAN DE BEER commented on Hennie Cronjé's photo
"Puik foto Hennie"
18 hours ago
JOHAN DE BEER commented on Gerrie Lambrechts's photo
"Pragtige foto Gerrie"
18 hours ago
JOHAN DE BEER commented on Tina le Grange's photo
"Mooi foto van 'n pofadder Tina van die algemeenste slagbyte omdat die ou lui is en mens op hom trap. Sy gif is sitotoksies maw dit tas die weefsel aan"
18 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Vreedsaam net voor sononder 
Apr 22
JOHAN DE BEER commented on Jan Jordaan's photo
"Baie goeie foto jan"
Apr 22
JOHAN DE BEER commented on Hennie Cronjé's photo
"Baie mooi en kleurvol"
Apr 22
JOHAN DE BEER commented on Liz's photo
"Pragtige makrofoto"
Apr 22
JOHAN DE BEER commented on Elna Geringer's photo
"Baie interessante foto Elna"
Apr 22
JOHAN DE BEER commented on HERMAN's photo
"Pragtige makrofoto"
Apr 22
JOHAN DE BEER commented on Ingrid Louw's photo
"Baie mooi ,jy het reeds raad gekry"
Apr 22
JOHAN DE BEER posted a photo
Op dieselfde plek as vorige foto die 2 sussies en hul niggiew het baie pret gehad
Apr 21
JOHAN DE BEER commented on Lourens's photo
"Uitstekende foto en atmosfeer"
Apr 21
JOHAN DE BEER posted a photo
Laatmiddag op die Oranjerivier in 'n stil systroom my een kleinkind diep aan die dink
Apr 15
More…

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Johan, verskoning dat ek jou verkeerd benoem het by jou Clivia foto. Die ou kop werk nie meer altyd so goed nie.
This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html