"Ek het ook een afgeneem, maar nadat ek hierdie foto van jou gesien het sal ek nie waag om my poging te plaas nie, dit verseker ek jou. Geluk met 'n skitterende makrofoto. Hier het jy my geleer hoe om hierdie Goose Berry (dit is mos Appelliefie dink…"
Hierdie is nog steeds deel van my reeks foto's waar ek doelbewus bietjie probeer het om uit my gemaksone van makrofotografie te kom en sommer net die dag ontspan het met 'n paar algemene foto's.
"'n Skitterende foto met hope atmosfeer. Jy het die toneel pragtig oorgedra, selfs nog beter as die oorspronklike toneel. Die herfsblare kontrasteer pragtig teen die mistigheid. Die foto het goeie diepte ook. (Met jou moet ek hiperkrities wees anders…"