Josef Steyn posted a photo
Die laaste brander van ons Stormsrivierbesoek. Die sluiter het oopgegaan toe daar reeds heelwat water teruggeval het; vandaar die detail. Ek het reeds voorheen gevind dat die mooiste foto's na vore kom teen die einde van die spatsel. Juis om hierdie…
Jan 20
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
"Vreemd. Vir my 'n mooi foto maar die teken is dra dalk nie sy boodskap goed oor nie. Jou fotografie is egter uitstekend."
Jan 3
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
"Topklas Johan."
Jan 3
Josef Steyn commented on Hennie Cronjé's photo
"Verstommend. Hulle lang bene maak dinge dikwels baie moeilik maar hier het jy goed geslaag om dit baie goed deel van die beeld te maak. Baie mooi bokeh ook."
Jan 3
Josef Steyn commented on Hennie Cronjé's photo
"Baie goed gedoen met besondere agtergrond wat uitstekende kontras verskaf."
Jan 3
Josef Steyn commented on HERMAN's photo
"Besonder goed en 'n foto om op trots te wees."
Jan 3
Josef Steyn commented on Zenobia Geldenhuys's photo
"Pragtig. Selfs beter as die vorige een."
Jan 3
Josef Steyn commented on Zenobia Geldenhuys's photo
"Uitstekend Zenobia."
Jan 3
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
"Baie kunstig verwerk Johan."
Jan 3
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
"Sterk eenvoud maar dit dra die boodskap goed oor."
Jan 3
Josef Steyn posted photos
Jan 3
Josef Steyn commented on Hennie Cronjé's photo
"Topklas foto en dankie vir die goeie wense. Ek kan met beaam wat jy daar sê."
Jan 1
Josef Steyn commented on Hennie Cronjé's photo
"Baie geluk Hennie. Jy het hom perfek gevang. Besonderskerp vir die feit dat hy in vlug is."
Jan 1
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
"Pragtig kleurvol, skerp en uitstekende kontras. Baie goed gedoen. 'n Foto wat 'n mens 'n rukkie besig hou."
Dec 31, 2022
Josef Steyn posted photos
Dec 31, 2022
Josef Steyn commented on Johan Ayres's photo
"Die beligting kom hier goed deur. 'nv Mooi byvoeging tot jou reeks. Voorspoedigev 2023 ook vir jou."
Dec 31, 2022
More…

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments are closed.

Comments

  • Dankie Josef. Ek is nou juis besig om bietjie deur jou foto's te 'blaai'. Ek leer soveel uit elke een. Baie dankie.

  • Dankie Josef, ek neem kennis van jou seining en ek kan net leer daaruit

  • Hallo Josef. Dankie in elk geval vir die benaming. Ek kon op daardie oomblik glad nie aan die Afrikaanse benaming vir 'n "Angle Grinder" dink nie. Die benaming hoeksnyer, maak sin.

  • Baie dankie Josef. Noudat ek die "perspektieffoto" gesien het, verstaan ek, dit het my vermoedens bevestig.

  • Hallo Josef, ek lees nou jou nota oor die Vallei van Verlatenheid. Ek sien dat ekself ook by my foto van gister dieselfde opskrif gebruik het en weinig van die 'verlatenheid' gewys het.  In spreektaal is 'n mens dalk geneig om die hele omgewing so te noem.  Vir interessantheid het ek ook na foto's op internet onder die opskrif gekyk en by sommige foto's is ook net rotse. Baie dankie dat jy dit uitgewys het.  Ek het nie nou tyd nie maar wil tog verder op internet kyk wat die rots-area genoem word. So is ons nooit te oud om te leer nie  :-) Groete.

  • Baie dankie Gabriël, Rika, Pierre, Pieter en Josef vir julle wenke en menings;  dit help my baie.

  • "Close up"  :  Josef baie dankie vir jou mening wat jy in detail aan Elizma geskryf het.

  • My RUM-foto:  Josef, Coenie meen dat as dit deur al die meganiese prosesse gekom het (dit is dan in die vorm van mos, soos by druiwe).  Daarna word dit finaal gesuiwer en gebottel.

  • Josef my sonsondergang-foto van gister: baie dankie dat jy genoem het dat jy die boonste foto verkies. Die onderste foto se lug was vir my onnatuurlik

  • My maan-foto:  Dine en Josef; gelukkig het Maart ook weer 2 volmane en as die lug oopgetrek is en die tye nie in die middel van die nag is nie, sal ek julle wenke probeer. Nogmaals dankie.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html