"Hennie, verskoon dat hierlangs my probleem stel. Ek kan nie Fotoskool oopgemaak kry nie. Sou ek Fotoskool op Google insleutel, kry ek net 'n aantal groen blokkies langs die linkerkantse kanlyn af met die name van die fotograwe en die name van die…"
"Dagsê Igno - Help asseblief! Ek kry net 'n klomp groen prentjies sonder foto's indien ek op FS probeer ingaan! FS is al so 'n deel van my bestaan dat ek nie aan die gang kan kom sonder om eers daar 'n draai te kon maak nie! Ek weet nie of die…"
"Dagsê Igno - Help asb! Indien ek FS alle foto's oopmaak, verskyn die fotos's vertikaal op die skerm en ek kan nie foto's oplaai nie! Baie dankie en groot waardering vir die voorreg om 'n fotoskoler te kan wees! Seën vir julle. Rassie van Graan."
"Hendrik, ek kan nie 'n rede aanvoer dat die raamspoed die fotogehalte sal affekteer nie. Die gehalte van die foto word immers bepaal deur die tyd wat die sluiter oop is en nie die tyd wat dit toe is nie. Die verskil tussen 3 rame per sekonde en teen…"
"Beste Igno, baie dankie vir jou nota waaroor ek baie opgewonde is.
Gee bietjie kans om te dink oor nog voorstelle, maar wat ek gelees het klink vir my puik!"
"Puik plan Igno en ek glo dat baie van ons tegniese probleme dalk so opgelos kan word. Ek stem 100% saam met jou voorstel, vertal die "zoom" gedeelte.
Dankie vir alles wat jy agter die skerms vir ons doen, dit word op reg waardeer"