Die foto is in Raw formaat geneem. Hoewel die lug/prentjie buite oorbelig en uitgewas was..kon ek met Lightroom al die details herwin..Iets wat nie met 'n jpeg formaat moontlik sou gewees het nie.. Die eind resultaat se beligting lyk dus soos my oë…
"Pragtige kleure en mooi skerp fokus. Die uitfokus blaartjies in die voorgrond kompeteeer vir my so beitjie met die onderwerp. Ek sou dalk ook net die ogie so bietjie met die dodge tool probeer lig gee. "
Settings: F4, 25 sekondes(sodat die sterre steeds kolletjies en nie strepies is nie)Iso 6400Ek het wel heelwat grein op die foto gekry agv die hoe ISo, maar met Nic software kon ek die foto bruikbaar maak.
Ek het vanoggend vroeg saam met manlief gaan bergklim en spesiaal vir jou 'n bossie fynbos saamgebring vir jou verjaardag Lientjie. Jy moet dit maar op my blad gaan kyk want ek kan dit nie vir jou hier gee nie. Baie geluk en seenwense vir jou nuwe lewensjaar.
Comments
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele foto jare wees. Geniet jou dag.
Lientjie, baie geluk met jou verjaardag. Mag jy 'n wonderlike dag geniet en mooi wense vir die toekoms.
Baie geluk met jou verjaarsdag Lientjie, mag dit vir jou 'n baie lekker nuwe lewensjaar wees!
Veels geluk met jou verjaarsdag Lientjie. Mag ons Liewe Heer jou seën met mooi jare en baie foto geleenthede en aanbiedinge. Geniet jou dag.
Baie geluk met jou verjaarsdag Lientjie.. lekker dag en jaar vir jou!
Lientjie, Baie Geluk met jou Verjaardag. Wens jou alles wat mooi is toe en mag jy 'n wonderlike dag hê.
Hi Lientjie.. Adri Du Plessis het vir jou 'n vraag op haar foto van die vliegtuie gevra.
Baie geluk met die viering van jou nuwe lewensjaar, hoop jy het 'n super dag en jaar!!
Dankie Lientjie. Ek beskou dit as 'n eer om 'n vriend te wees. Jy kan gerus eendag Hogsback besoek. Ek glo jy sal moeite ondervind om weg te kom!!
Ek het vanoggend vroeg saam met manlief gaan bergklim en spesiaal vir jou 'n bossie fynbos saamgebring vir jou verjaardag Lientjie. Jy moet dit maar op my blad gaan kyk want ek kan dit nie vir jou hier gee nie. Baie geluk en seenwense vir jou nuwe lewensjaar.