Linda Rademan posted a photo
Die immer besige Janfrederik kan darem soms vir 'n oomblik stilsit, sodat 'n mens hom kan afneem.
Sep 19
Linda Rademan posted a photo
Die pragtige Nonnetjieseend van Roodekopjes 32, Brits.
Aug 9
  • Linda Rademan Baie dankie vir almal se opbouende aansporing. Tina, ek staan heeltemal te diep in julle almal wat sulke pragtige foto's kan neem en ontleed,se skaduwee om enigsinds 'n mening te waag, maar baie dankie vir jou aanmerking.
    Sep 19
Linda Rademan posted a photo
Die Kleindobbertjie is by Rietvlei in Pretoria afgeneem.
Jul 7
Linda Rademan posted a photo
Die pragtige Rooikeelbyvreter van Vaalkopdam.
Apr 24
  • Linda Rademan Dankie vir almal se aansporing en wyse raad. Dis net lekker om in hierdie kring te beweeg.
    Apr 29
Linda Rademan left a comment for Linda Rademan
"Baie dankie vir ieder en elk se beoordeling van my foto’s en vernaamlik vir die opbouende raad. 'n Mens leer hier werklik om.met 'n ander oog na 'n foto te kyk."
Mar 12
Linda Rademan posted a photo
Die Rooibekneushoringvoël is in Borakalalo afgeneem. 
Mar 10
Linda Rademan posted a photo
Die meesterstuk van 'n spinnekop. 
Mar 4
Linda Rademan posted photos
Mar 3
Linda Rademan posted a photo
'n Pronkerige Neddikkie 
Feb 13
Linda Rademan posted a photo
Bosveldvisvangertjie
Feb 7
Linda Rademan is now a member of Fotoskool
Feb 7

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Baie dankie vir ieder en elk se beoordeling van my foto’s en vernaamlik vir die opbouende raad. 'n Mens leer hier werklik om.met 'n ander oog na 'n foto te kyk.
This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html