"Hello Josef, Ek hou van die foto. Ek is nog 'n beginner fotograaf, en soms maak ek dit fout om die brush op photoshop te "skerp" te maak. Dit veroorsaak dat die veranderinge op die fotos wys. Jy dan die Density/intensity afstel en meer beheer he oor…"
Lourens Ag nee, ek het my skilders omgeruil. Die skildery waarna ek verwys "Starry night"was deur Van Gogh geskilder. Dis 'n post-impressionism skildery was hy geverf het in die mal huis. Een van my gunsteling skilderye. (Jammer oor die foutjie)
"Baie baie moeilike foto hierdei, en baie goed uitgevoer. Dink ek. Die kleure is baie aantreklik en dat sy besig is om die web te maak vertel 'n interesante storie. Ek sien baie uit om die jagter ook te sien. Ek stem saam met jou kemmentaar oor die…"
"Toe ek die foto die eerste keer gesien het was my asem weg geslaan. Die eenvoudige konsep sien mens vreeslik min. EK dink dis omdat dit eintlik moeilik is om uit te voer. Maar, hier is dit baie goed gedoen. Dink jy en die meisie kan baie trots wees…"
Comments