Neville Hein posted a photo
Hierdie kombinasie van die twee waterjuffers is vir my baie vreemd. Hulle vlieg ook so saam.
Nov 9, 2020
Neville Hein posted a photo
Dit is die eerste keer dat ek so 'n dun, en ligte kleur naaldekoker raakgeloop het.
Nov 8, 2020
Neville Hein posted a photo
Kyk gerus op groter skaal.
Nov 5, 2020
Neville Hein posted a photo
Verlede week by Nylsvlei natuurreservaat geneem.
Nov 4, 2020
Neville Hein posted a photo
Shopping at Merweville
Oct 18, 2020
Neville Hein posted a photo
Kyk gerus op volgrootte en streng krit - welkom.
Jul 11, 2020
Neville Hein posted a photo
Kyk gerus op volgrootte.
Jun 13, 2020
Neville Hein commented on Vida van Schalkwyk's photo
"Baie mooi foto Vida."
Jun 8, 2020
Neville Hein commented on Josef Steyn's photo
"Mooi helder kleure Josef."
Jun 8, 2020
Neville Hein commented on Johan Ayres's photo
"Mooi skerp, beligting - goed gedoen Johan."
Jun 8, 2020
Neville Hein commented on Vida van Schalkwyk's photo
"Mooi weerkaatsing Vida."
Jun 8, 2020
Neville Hein commented on Doretha Kock's photo
"Netjiese foto Doretha."
Jun 8, 2020
Neville Hein commented on Johan Ayres's photo
"Goed gedoen Johan."
Jun 8, 2020
Neville Hein commented on Doretha Kock's photo
"Goed gedoen Doretha."
Jun 8, 2020
Neville Hein commented on Hennie Cronjé's photo
"Mooi kunstige foto met pragtige kleure Hennie."
Jun 8, 2020
Neville Hein posted a photo
My weergawe van letterlike stil-lewe in grendeltyd.
Jun 8, 2020
More…

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele meer wees en nog baie van jou mooi foto's hier op FotoSkool.  Geniet jou dag.

  • Veels geluk met jou verjaardag Neville;  ek hoop dit was 'n lekker bederfdag. Geseënde nuwe lewensjaar vir jou.

  • Baie geluk met jou verjaarsdag Neville.. 'n heerlike dag en geseende nuwe lewensjaar vir jou!

  • Hi Neville, jy kan steeds jou foto se beskrywing plaas deur bo regs langs ADD by OPTIONS in te gaan en dan Edit Photo die veranderings doen.

This reply was deleted.
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html