Ek was laasweek weer op Swellendam gewees vir werk doeleindes en was gedwing om my kamera saam teneem. Ek het, soos ek kon, die kamera maar byderhand gehad in die bakkie, jy weet soos vir as daar n geleentheid opduik, soos bv wanneer daar n…
Sjoe Pierre, ek weet nie, jy slaan my met 'n 6. Die Exif is soos dit gegee is. Ek wonder of dit nie dalk iets met die lens te done het nie. Ek het die 2de foto met my Tamron 16-300mm geneem en die 1ste een met 'n
Canon 60D met Sigma 105mm 1:2.8 Makro lens
geneem.
EK sien op VS is die wurm nie 100% helder nie maar ek het geen idee hoekom nie.
Hahahahahahaha vir jou krit op "Awesome" se foto. Jy het nie mooi gelees wat ek geskryf het nie mater. Die 3-poot was in die kar maar ek wil dit nie op sand gebruik nie. Ek het my ou 3-poot verloor agv sand wat in die pote gegaan het en die skroefies het toe begin roes. Dankie dat jy altyd eerlik met jou krits is en ek kan die humor waarneem..........Mooi dag
Ek is baie bly om weer jou fotos te sien, moenie weer verdwyn nie hoor!!!!!!!!!
Pierre, ek het in my onderskrif genoem dat ek 'n lensgemonteerde flits gebruik het. Dit was op my makrolens gemonteer. Ek vind daardie flitse baie nuttig vir goedjies soos die rakswam, paddastoeltjies en insekte as jy naby genoeg kan kom maar minder goed vir blomme. Ek kan nie onthou nie maar ek het waarskynlik 'n intensiteit van 1/16de of so iets gebruik. Omdat ek in 'manual' gewerk het moes ek maar dikwels 'n toetsskoot of wat neem. Om een of ander rede is die foto nie so skerp as wat ek dit graag wou he nie. Dit kan wees dat die swam op 'n baie moeilike plek was. Sommige van hulle was besonder moeilik om by te kom. Dit was natuurlik onmoontlik om 'n driepoot te gebruik en ek moes alles uit die hand skiet. 'n Volgende rakswam wat selfs mooier as hierdie een is het egter baie skerp gekom. Ek sal hom so teen die naweek laai.
Pierre, ek wil vir jou 'n e-pos stuur maar dit lyk vir my of jou adres verander het. Skryf asb. vir my by superfoto7@gmail.com of aan die adres wat jy behoort te besit van ons vorige korrespondensie.
Comments
Sjoe Pierre, ek weet nie, jy slaan my met 'n 6. Die Exif is soos dit gegee is. Ek wonder of dit nie dalk iets met die lens te done het nie. Ek het die 2de foto met my Tamron 16-300mm geneem en die 1ste een met 'n
geneem.
EK sien op VS is die wurm nie 100% helder nie maar ek het geen idee hoekom nie.
Dankie dat jy so opmerklik is. Ek waardeer dit.
Lekker dag
Pierre, ek het by die foto geantwoord.
Hahahahahahaha vir jou krit op "Awesome" se foto. Jy het nie mooi gelees wat ek geskryf het nie mater. Die 3-poot was in die kar maar ek wil dit nie op sand gebruik nie. Ek het my ou 3-poot verloor agv sand wat in die pote gegaan het en die skroefies het toe begin roes. Dankie dat jy altyd eerlik met jou krits is en ek kan die humor waarneem..........Mooi dag
Ek is baie bly om weer jou fotos te sien, moenie weer verdwyn nie hoor!!!!!!!!!
Pierre, ek het by my foto geantwoord.
My aksie 3-foto; Pierre dit is ek wat onder die plank lê..... :-)
Pierre jy is in die kol; hulle wou my al uitsit :-) :-)
Pierre, ek het in my onderskrif genoem dat ek 'n lensgemonteerde flits gebruik het. Dit was op my makrolens gemonteer. Ek vind daardie flitse baie nuttig vir goedjies soos die rakswam, paddastoeltjies en insekte as jy naby genoeg kan kom maar minder goed vir blomme. Ek kan nie onthou nie maar ek het waarskynlik 'n intensiteit van 1/16de of so iets gebruik. Omdat ek in 'manual' gewerk het moes ek maar dikwels 'n toetsskoot of wat neem. Om een of ander rede is die foto nie so skerp as wat ek dit graag wou he nie. Dit kan wees dat die swam op 'n baie moeilike plek was. Sommige van hulle was besonder moeilik om by te kom. Dit was natuurlik onmoontlik om 'n driepoot te gebruik en ek moes alles uit die hand skiet. 'n Volgende rakswam wat selfs mooier as hierdie een is het egter baie skerp gekom. Ek sal hom so teen die naweek laai.
Pierre, nie galjoen in sig nie............;
jy laat my mond water!!!!
Baie dankie Pierre vir jou mooi wense aan my - dit is kosbaar. Ons gesels, DV, weer in die nuwe jaar. Baie groete aan Madeleine.