"Mooi foto en interessante resultate wat mens met n hand liggie kry Hennie.My Nagapie foto van verlede week was ook in die donker geneem en ek het met verskeie maniere beligling gedoen."
Hierdie klein Vlindertjie het my ook plat op die grond gehad vir hierdie foto. Hier het hy sy " slurpie " in n gaatjie in die grond.jammer ek is so skaars, maar ons Vodacom sein is verskriklik swak en is kort kort af hier waar ons tans kamp.
Naand Pine. My kwikkie se agtergrond is 'n 'pre-cast' betonmuur. Verlede jaar toe ons tot ons huise beperk was het ek 'n voerplekkie gemaak. Die muur was omtrent 10 meter weg. As ek bietjie gerlukkig ewas kon ek die voëltjie kry dat hy nie oor een van die laste was nie. My kamera neem redelik 'warm' af, vandaar die mooi kleur.
Comments
Ek kon redelik maklik ñ foto oplaai