"Hennie, verskoon dat hierlangs my probleem stel. Ek kan nie Fotoskool oopgemaak kry nie. Sou ek Fotoskool op Google insleutel, kry ek net 'n aantal groen blokkies langs die linkerkantse kanlyn af met die name van die fotograwe en die name van die…"
Help asseblief! Ek kan nie op Fotoskool inkom nie! Kry net 'n aantal groen blokkies met die name van die fotograaf en die naam van die foto daarby. Dit word vertikaal links aan die kantlyn geplaas. Ek voel soos ou Ben Gunn wat verlate op 'Treasure…
"Dagsê Igno - Help asseblief! Ek kry net 'n klomp groen prentjies sonder foto's indien ek op FS probeer ingaan! FS is al so 'n deel van my bestaan dat ek nie aan die gang kan kom sonder om eers daar 'n draai te kon maak nie! Ek weet nie of die…"
"Dagsê Igno - Help asb! Indien ek FS alle foto's oopmaak, verskyn die fotos's vertikaal op die skerm en ek kan nie foto's oplaai nie! Baie dankie en groot waardering vir die voorreg om 'n fotoskoler te kan wees! Seën vir julle. Rassie van Graan."
Rassie van Graan Baie dankie Tina - waardeer! Was ook bekommerd oor FS maar Igno het tot ons redding gekom!
Jul 29, 2020
Rassie van Graan Baie dankie Gerrie! Ek was bevoorreg om weens my werk toendertyd, baie in ons land te reis en ook met 'n studiebeurs Engeland, Skotland, Duitsland, Brussels en Vlaandere te besoek. Ongelukkig het baie van my foto's daar geneem, verlore geraak. Bly…
Rassie, jou boek is op pad. Behoort iewers in hierdie week by jou huis afgelewer te word. Laat weet asb. as dit afgelewer is of as daar 'n probleem is.
Middag Rassie, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Hallo Rassie. Dankie vir jou kommentaar op my foto. Fungi is 'n onuitputlike bron van fotografie-onderwerpe. Daar is 'n hele paar boeke oor fungi beskikbaar maar ek het nie inligting daaroor nie. Ek gaan vir 'n vriendin van my skryf wat baie groot kennis het oor fungi en kyk wat sy aanbeveel. Dit is ook noemenswaardig dat daar 'n skatting is dat nog net ongeveer 5% van die fungi wat in die wêreld voorkom beskryf is. Fungi is 'n ongelooflik-groot familie.
My wereld Rassie.. amper vergeet ons van jou verjaarsdag!!!!!!!!!!!! Wat 'n skande! Hoop jy het 'n heerlike dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar sonder hikplekke gaan verloop (sal dit nie 'n seen wees nie ne!)
Comments
Rassie, jou boek is op pad. Behoort iewers in hierdie week by jou huis afgelewer te word. Laat weet asb. as dit afgelewer is of as daar 'n probleem is.
Rassie, ek kan jou boek stuur maar benodig jou tel. nommer. E-pos my asb. Josef
Middag Rassie, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Groete, Josef
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag die nuwe lewensjaar vol vreuge en baie foto's wees. Geniet jou dag.
Hallo Rassie. Dankie vir jou kommentaar op my foto. Fungi is 'n onuitputlike bron van fotografie-onderwerpe. Daar is 'n hele paar boeke oor fungi beskikbaar maar ek het nie inligting daaroor nie. Ek gaan vir 'n vriendin van my skryf wat baie groot kennis het oor fungi en kyk wat sy aanbeveel. Dit is ook noemenswaardig dat daar 'n skatting is dat nog net ongeveer 5% van die fungi wat in die wêreld voorkom beskryf is. Fungi is 'n ongelooflik-groot familie.
My Dürnstein-foto: Rassie welkom terug in ons FS-klas en dankie vir jou kommentaar.
My wereld Rassie.. amper vergeet ons van jou verjaarsdag!!!!!!!!!!!! Wat 'n skande! Hoop jy het 'n heerlike dag gehad en dat jou nuwe lewensjaar sonder hikplekke gaan verloop (sal dit nie 'n seen wees nie ne!)
Ai Rassie ek het vir jou model by my foto gesit, shame al wat daar gewees het.
Haai Rassie.. dis skoon 'n ander mens op die profielfoto!!! Mooi man!
Alles wat mooi is toegewens vir 'n lekker verjaardag.