Ek lê in die bed, oë net oop. Dis koud, ys koud. Hoor oor die radio dit sneeu in Gauteng. WAT???? As dit sneeu dan is dit tyd pm die bas uit die kooi te kry.. dis foto tyd. Ek spring toe op, deur die stort en kameragereedskap gepak.. In die kar om…
Ek moes onlangs 'n paar werkswinkels en klasse in Kaapstad aanbied. Ek vlieg gewoonlik in, doen die ding en vlieg dan uit maar as gevolg van sekere omstandighede het ek die keer 'n paar dae oop gehad. Hier was ek in die pragtstad en moes besluit…
Ek kyk na baie fotos en wonder soms wat die idee van die fotograaf was toe hulle die foto geneem het. Watse storie hulle probeer vertel het. Vir die wat dit nie besef nie, elke fotograaf moet 'n storie vertel. Maak nie saak watse storie nie maar tog…