Hennie hierdie dam is by Sanbona Wildreservaat naby Montagu.Nikon CoolPix P900 1/800 sek Fokale lengte 22.3mm f/5.6 ISO:400Hier moes ek die gryspuntregstelling gebruik het.Baie dankie vir julle kommentaar en wenke by gister se foto
"Hennie, verskoon dat hierlangs my probleem stel. Ek kan nie Fotoskool oopgemaak kry nie. Sou ek Fotoskool op Google insleutel, kry ek net 'n aantal groen blokkies langs die linkerkantse kanlyn af met die name van die fotograwe en die name van die…"
"Dagsê Igno - Help asseblief! Ek kry net 'n klomp groen prentjies sonder foto's indien ek op FS probeer ingaan! FS is al so 'n deel van my bestaan dat ek nie aan die gang kan kom sonder om eers daar 'n draai te kon maak nie! Ek weet nie of die…"
Ek was so bly om 'n katjie te kry om af te neem; hierdie was by 'n verblyf in Oudtshoorn.Baie dankie vir wenke en kommentaar by my vorige foto.Nikonn CoolPix P900 1/320 sek Fokale lengte 116.0mm f/5.6 ISO:400Die agtergrond was sementblokke; ek het…
Nikon CoolPix P900; Fokale lengte 285.0mm (35mm Ekwivalent 1600mm) 1/800 sek F8.0 ISO:1600Krit asb ook my verstellingsDankie vir jul kommentaar by my vorige foto.Hennie dankie vir die wenk om by 2 uur saadjie te verlig.
Baie dankie vir julle kommentaar by gister se foto; ek waardeer dit.Hierdie foto het ek hier in ons Oord geneem en wou die blom laat uitstaann teen die sagte kleure van die klippeNikon CoolPix P900 1/1000 sek; Fokale lengte 33.0mm f/8.0…
"Dagsê Igno - Help asb! Indien ek FS alle foto's oopmaak, verskyn die fotos's vertikaal op die skerm en ek kan nie foto's oplaai nie! Baie dankie en groot waardering vir die voorreg om 'n fotoskoler te kan wees! Seën vir julle. Rassie van Graan."
Tydens Grendeltyd buurman se roos afgeneem. Is die grein te erg a.g.v. die hoë ISO? Ongelukkig stukkie van die blaar afgesny.....Nikon CoolPix P900 1/800 sek Fokale lengte 98.1mm (35 mm ekwivalent 550mm) ISO:1600
Baie dankie vir kommentaar by my MARS-foto; Hennie ek raai dat MARS baie verder is as die volmaan. Nietemin dankie vir jou kommentaar.Tydens inperkingstyd het ek hier in ons Oord foto's geneem.Ek sou hier meer van die skuinste wou afneem, maar dan…
Ek het hierdie foto gisteraand geneem toe ek die volmaan ook geneem het.Verstelling ook op my Nikon CoolPix P900 se MOON-opsie.Hennie hierdie opsie bied verskillende kleure; vir die volmaan het ek die WIT gekies.As ek reg onthou, het ek ook die WIT…
My liewe sussie, veels geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog mooi gesonde jare wees. Ons wag vir jou eiland foto's. Geniet die wegbreek dit is ’n groot geskenk.
Comments
My liewe sussie, veels geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog mooi gesonde jare wees. Ons wag vir jou eiland foto's. Geniet die wegbreek dit is ’n groot geskenk.