naby ons huis is 'n rugbyveld - ek kon ongelukkig nie aan die anderkant van die draad kom vir diè foto vanoggend nie ... die mistigheid het ook mooi rooi-oranje gekleur!
uit die argiewe van ons Namibië-toer in 2018 - ons het eers 'n vinnige draai by die valle gemaak ... agv die sproeireën van die valle, trek sommige besoekers reënjasse aan !! aan die oorkant is Zambië
Hallo Vida, my foto vandag (9 Sept) - voordat ek die oorspronklike foto ook gelaai het, toe is jy weg. Kyk asb. ook daarna; die klein foto wys nie die uit-fokus van die takke so duidelik nie maar ek weet op vol-grootte wys dit wel. Ek wonder of net die kop van die voël, nie te naby gesny is nie? Ek sal kyk wat die ander ook sê.
Comments

Uitstekende voorstel Vida.. dankie daarvoor! So sal dit wees!!! :-)
Vida, Christelle se foto met hart in die middel: ongelukkig het Lééf-tydskrif toegemaak; ek huil daaroor.
Vida, beste wense vir 'n geseënde nuwe lewensjaar gevul met goeie gesondheid en baie liefde en bederf. En laat jou kamera klik........
Baie geluk met jou verjaarsdag Vida. Mag jy Sy Seen ervaar vandag en jou hele nuwe lewensjaar. Geniet die plaaslewe!
Baie dankie Vida vir jou mooi wense aan my - dit is kosbaar. Ons gesels, DV, weer in die nuwe jaar.
Vida, dankie vir jou mooi woorde by Engela se foto.
Baie geluk Kosmossie.. hoop jy het 'n super doeper dag gehad Vida.. lekker kiekiejaar vir jou!
Hi Vida geniet jou dag, mag daar nog vele fotojare wees, met goeie gesonheid en baie vreugde.
Baie dankie vir die stunning tema idees.. ons sien uit daarna!