Goeie môre al my FS vriende. Ek het op ñ punt gekom waar ek nie verder kan aangaan by FS nie. Ek is nou ñ week terug van my wegbreek en ek kon nog geen foto's gelaai kry nie. Ek het nou al my E-pos adres en Password ook verander sonder sukses. Ek…
MY SKILDERY: Gedoen op skildersdoek met baie min verwerking aangesien ek nie die mistige effek wil affekteer nie. Die verwerking het wel die see se kleure in die voorgrond mooi uitgebring.
Simboliese Filosofie: Waarlik, een dag in die huis van my Vader is beter as ñ 1000 daarbuite. Ek was so opgewonde oor dié foto!! Ek het ook vandag ñ getuienis: Vanoggend wou my foto nie oplaai nie en na redelike gesukkel het ek bes gegee, maar die…
"Suksesvol en die trubeligting bring die blom se detail mooi uit Elna, ek voel ook soos jy met die redigering, maar speel rond en ontdek nuwe geleenthede."
Vroeg oggend met eerste lig staan hierdie blaarlose wir Populiere teen ñ effense mistige agtergrond. Hierdie was ñ tipiese Winters oggend op die Hoëveld.
Willie Schoombee Die errste Lentereën het gister geval hier by ons, so ek het die foto net betyds geplaas, baie dankie vir elkeen se tyd om te kyk en kommentaar te lewer.
Hi Willie veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar vele mooi jare wees en baie foto's en goeie insette van jou hier op FSkool, dankie daarvoor. Geniet jou dag.
Willie, ek het sommer hierdie geleentheid gebruik om jou foto's deur te kyk. Jy het sommer 'n mooi versamreling. Wat ek opmerk is dat jy op jou beste is wanneer jy in die abstrakte en kuns-rigting beweeg en ook wanneer jy die geleentheid kry om 'n skoon agtergrond te bewerkstellig. Jou opgestelde foto's is veral baie mooi.
Dankie Willie. Ek het beide geplaas met die doel om bietjie van 'n debat uit te lok en so aan te toon dat as 'n persoon 'n mening het anders as 'n ander persoon of selfs as die meerderheid mense, is daar niks mee verkeerd nie. Elke mens is geregtig op sy eie mening en ek het groot bewondering vir mense wat bereid is om self hulle "mind" oor iets op te maak en nie wag vir ander mense om dit vir hulle te doen nie. Hierdie laaste eienskap is deesdae 'n rare artikel en dit lyk vir my of dit al hoe skaarser word.
Baie dankie Anita, Magda, Vida, Willie, Elna, Gerrie en Tersia vir julle positiewe kommentaar.
Willie en Elna - Sover is ek tevrede, maar ek sou verkieslik weer 'n Nikon wou koop maar soos ek by die winkel verstaan het, is die soortgelyke Nikon nog nie beskikbaar nie. Gerrie se beeld op haar Nikon se monitor is bv. baie skerper as myne op die Canon. En sy neem regtig baie mooi foto's met haar Nikon.
Willie, ek wou nog noem dat ek nou 'n geleentheid gehad het om na 'n klomp van jou foto's te kyk en ek moet jou gelukwens. Jy het 'n pragtige versameling op Fotoskool. Daar is 'n paar landskappe wat my mond laat water om ook daar te kan kom. Wel gedaan.
Dankie Willie. Daar is maar net 'n bietjie meer as 1000 van hulle oor in die natuur en as ons hulle nie bewaar nie gaan daar een van die dae niks meer wees nie. Dit lyk darem asof die bewaringsmaatreels begin vrugte afwerp. Ons is bevoorreg om dikwels van hulle in die bome in Hogsback en ook in my tuin te sien. Een keer was daar omtrent 10 van hulle in 'n boom in my tuin
Willie, ek vra groot verskoning. Ek kan glad nie jou uitnodiging opspoor nie. Dit is waarskynlik my fout (Onrhou ek is 'n BBC mens - Born Before Computers- en Facebook is vir my min of meer 'n geslote boek. Doen my 'n guns en herhaal die uitnodiging. Jy het my nou baie nusskierig. Dankie by voorbaat.
Comments
Willie, stuur my asb. jou e-pos adres dan verskaf ek later die nodige inligting. Stuur aan superfoto7@gmail.com

Dankie Willie vir jou positiewe opmerking op my foto, het ook jou vriendskaps versoek aanvaar.
Groete
Wynand
Willie, ek vra groot verskoning. Ek kan glad nie jou uitnodiging opspoor nie. Dit is waarskynlik my fout (Onrhou ek is 'n BBC mens - Born Before Computers- en Facebook is vir my min of meer 'n geslote boek. Doen my 'n guns en herhaal die uitnodiging. Jy het my nou baie nusskierig. Dankie by voorbaat.
Daar's hy Willie!! Aangename kennis! Nou kan ons met nog 'n gesiggie kommunikeer!!!