Wynand Viljoen posted a photo
‘n Rustige sondag middag. Sommer met die selfoon geneem
Apr 14, 2019
Wynand Viljoen posted a photo
Hy geniet die stop op die strand
Apr 12, 2019
Wynand Viljoen posted a photo
Net voor daar uitgegaan word op die visserskuit
Mar 26, 2019
Wynand Viljoen posted a photo
Seavale by die Mermaid poel
Mar 24, 2019
Wynand Viljoen posted a photo
Agter op n bakkie die foto is net so gelaai sonder enige redegering.
Feb 25, 2019
Wynand Viljoen posted a photo
Geseënd na die reën,
May 4, 2017
Wynand Viljoen posted a photo
Na die reën is alles mooier en rooier.
Nov 14, 2016
Wynand Viljoen posted a photo
Die agtergrond uit Koning Letsie III se huis in Matsieng, Lesotho
May 14, 2016
Wynand Viljoen posted a photo
Met die rykdom op die dorsvloer uitgepak om droog te word vir volgende jaar se kosvoorraad.
Aug 17, 2015
Wynand Viljoen posted a photo
Donkies werk getrou om te sorg vir pap in die huis. Hoe geduldig en gedwee.
Aug 16, 2015
Wynand Viljoen left a comment for Willie Schoombee
"Dankie Willie vir jou positiewe opmerking op my foto,  het ook jou vriendskaps versoek aanvaar.
Groete
Wynand"
May 9, 2015
Wynand Viljoen posted a photo
Wat n belewenis die pad tot daar is asemrowend 'n fotograaf se droom,
Dec 20, 2014
Wynand Viljoen posted a photo
Die jongman help die meisie oor die spruit. Naby Katse Dam Lesotho
Dec 19, 2014
Wynand Viljoen posted a photo
Die klere, die broeke en die kniee my flarde kombers sien my net raak.
Dec 18, 2014
Wynand Viljoen posted a photo
Gr R kry graad in Mahuu Lesotho en gaan volgende jaar skool toe. 'n Belewenis
Nov 26, 2014
Wynand Viljoen posted a photo
Waterpomp in Mahuu, Lesotho.
May 22, 2014
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html