Namakwablom (1)

Mens loop interessante en unieke blomme raak in Namakwaland. Hier is een van hulle en ek sal nog wys in die komende dae.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Baie mooi ,besonderse blom
  • Alles in plek vir 'n pragtige foto Hennie. Die kleure van die blom is besonders en die swart agtergrond laat dit des te meer tot sy reg kom.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Flip Ferreira posted a photo
22 minutes ago
Hennie Cronjé posted a photo
Met 'n makro-lens geneem!
2 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Het die foto geneem laat middag in Goldengate.Die son het die goud op die berg gegooi. Regtig Goldengate.Baie dankie vir die mooi kommentare op my foto's.
14 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk onwerklk! In die suidelike Drakensberg het ek al gesien hoe die laatmiddag se son so 'n goue skynsel op die berge gooi, maar nog nie in die noorde soos hier nie. Dis werklik iets besonders - 'n "once in a lifetime" foto! Baie geluk hiermee,…
    2 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
18 hours ago
  • Magda van der Merwe Pragtige foto en blom Ingrid
    14 hours ago
  • Hennie Cronjé A classic!!! Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Die sirkel ontwerp met die pragtige kleure en goeie kontras teenoopr die agtergrond maak beslis indruk. Baie mooi en baie geluk hiermee.
    17 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
Zenobia Geldenhuys posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Pragtig en mooi diepte
    14 hours ago
  • HERMAN Pragtige foto,mooi diepte,mooi kleure
    23 hours ago
  • Hennie Cronjé Hoe meer ek na foto's kyk, hoe meer besef ek hoe visuele diepte 'n foto se waarde verhoog. Dit sien mens hier baie goed. Dis pragtig! Die komposisie is uitstekend en die foto baie goed uitgevoer. Baie geluk hiermee - dis baie goed gedoen!
    yesterday
Tina le Grange posted a photo
31/5/2021 om 13:27;  Nikon CoolPix P900;  1/320 sek  Fokale lengte 46.4mm f/5.0  ISO:200  Ek het die beligting verhoog;  Baie dankie vir kommentaar by my vorige foto
yesterday
Flip Ferreira posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Sjoe dis pragtig
    14 hours ago
  • Flip Ferreira Dankie vir die positiewe terugvoer Hennie. Stem saam veral met die gras wat BAIE "geraas" veroorsaak. Maar my kundigheid laat my in die steek. Hoe verander ek die agtergrond na swart? Al gesien jy is nogal lief daarvoor. Dankie
    22 hours ago
  • Tina le Grange Flip ek leer saam by Hennie se wenke. Werklik 'n besondere mot wat jy op die gras gesien het. Mooi skerp fokus.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Sjoe, maar dis 'n mooi mot! Hierdie fotop verdien egter nog bietjie werk. Satureer die kleure bietjie meer en bring bietjie kontras in deur die swart en wit sliders in Levels bietjie na binne te skuif. Verder kan jy oorweeg (as jy wil) om die…
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Tina le Grange Ingrid die portret-formaat, skerp fokus, goeie kontras en besondere kleur is treffend.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragftig! Mooi skerp regdeur met baie mooi kleure en 'n goeie agtergrond. Die komposisie is ook goed. Die afsny bo pla gladnie. Baie mooi!
    yesterday
HERMAN posted a photo
oog
Hierdie is 'n jong valk .Interessant hoe die oog se kleur begin verander vergeleke met die vorige foto wat ek 'n geplaas het. 
Friday
  • Tina le Grange Herman ek stem saam met Hennie; pragtig in geheel.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Baie goed uitgevoer - mooi skerp, goeie beligting, realistiese kleure en goeie blur van die agtergrond. Hiermee kan jy baie tevrede wees.
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie pragtige blomme groei reg op die grond en is 'n liushof vir insekte.
Friday
  • Tina le Grange Mooiste helder kleure, skerp kern, goeie kontras en die BY, is ek reg, is 'n heerlike bonus.
    yesterday
Flip Ferreira posted a photo
Lyk die een beter Hennie.Ek is maar onkundig met verwerking van fotos.
Thursday
  • Tina le Grange Flip by jou vorige foto het ek ook baie geleer by Hennie. Jou huiswerk hier is puik. Uil staan nou pragtig uit. Dit is wat vir my so spesiaal is van Fotoskool om werklik te leer. Alhoewel ek, na baie jare, steeds baie nodig het om te leer.
    yesterday
  • Hennie Cronjé VEEL beter! Dis nou 'n pragtige en treffende fopto. Die oë is ook nou 'n sterk fokuspunt wat mens se oë vashou. Baie dankie vir jou moeite.
    Thursday
Flip Ferreira posted a photo
Dankie vir die tergvoer Hennie
Thursday
  • Flip Ferreira Dankie vir terugvoer Hennie!
    Thursday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en baie goed gefotografeer. Die helder wit agter die uil het egter gemaak dat die kontras op die uil aan die lae kant is en dit ontneem bietjie trefkrag. Jy kan die oë bietjie helderder maak en dan die lyf se wit ligter en die bruin…
    Thursday
Ingrid Louw posted a photo
Is dit dalk 'n beter poging?
Thursday
  • Tina le Grange Ingrid, pragtige fokus, soos Hennie verduidelik, eenvoud is treffend asook die kontras en agtergrond.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis beter as die vorige een. Meer van die blom is in fokus en die klein deel voor wat uit fokus is, is klein en onopvallend. Die donker agtergrond werk baie goed om die blom (bloeisel) uit te laat staan. Mooi!
    Thursday
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie foto is in Skilpad, Kamieskroon geneem. Drie jaar gelede was dit hier gesluit omdat daar geen blomme was nie weens erge droogte. Nou staan hierdie blommetjie daar. Niemand het hom geplant nie, geen kompos of kunsmis nie en niemand het hom…
Thursday
  • Tina le Grange Hennie, hoe meer in die natuur, hoe meer tref ons Skepper se Wonderwerke my; hierdie foto se eenfoud, skerp fokus, beligting, portretformaat is werklik skitterend.
    yesterday
  • HERMAN Die wonder van die Skepping,baie mooi,
    Thursday
Johan Ayres posted a photo
Hierdie is nou nie 'n prysfoto nie, maar ek plaas dit eintlik net vir die interessantheid na aanleiding van Hennie se foto "Wurmpie soek kos" op 12 Oktober. Hier is wat gebeur as 'n wurmpie kos kry! Ek het hierdie outjie teen 'n boomstam afgeneem en…
Wednesday
  • Hennie Cronjé Ek wens ek kon weet wat snuffel hy daar uit om te eet. Jy het waarskynlik hier een van daardie wonderwerkies in die natuur gedokumenteer, maar ons kennis skiet te kort!!! Dis 'n uitstekende foto waar mee jy baie tevrede kan wees.
    Thursday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html