Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Nou ja, die rondlopers is terug en kan nou weer voltyds in die klas wees.
In September 2020 was ons vir ‘n paar dae na die uMkhuze Wildtuin toe en na aanleiding van die boek van : Rod and Robin Deutschman : Painting with a lens, het ek met die sebra’s gespeel. Ek gaan vir die volgende paar dae 4 foto’s in S&W plaas en sal by die 4de foto vertel wat ek gedoen het. Ek vra dat julle veral goed na kontras moet kyk
1 Sebra |
Canon 7D MK II met Canon 100-400 mm lens |
Brandpuntafstand :400 mm |
Tyd 1/250 sek |
f/8 |
ISO 100 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Comments