Pragtig! Jy het die swart goed belig, met behoud v detail. So ook in die wit bek. Die voël kontrasteer baie goed teenoor 'n pragtige agtergrond. Die komposisie is ook baie mooi. Baie goed gedoen!
Hierdie is die saad van 'n rooierige gras in die berg. Ai, ek wens ek het 'n goeie kennis van grasse gehad. Hulle was só mooi daar in die Drakensberge.
Hennie Cronjé Die groot foto maak indruk!!! Die baie blomme is wel besig, maar vorm 'n tekstuur met die voël die fokuspunt. Onthou, tekstuur kan met of sonder 'n fokuspunt wees. Die foto is moois kerp met pragtige kleure. Goed gedoen!
7 hours ago
Tersia Weitsz Bietjie besige foto, maar mooi skerp en blinkoog
Hennie Cronjé Dis pragtig en werklik uitstekend uitgevoer. Baie mooi skerp fokus met mooi kleure en 'n goeie agtergrond. Mens kan sien hoe vlak raak die velddiepte op makro deurdat die voorste blommetjie reeds effe uit fokus raak. Dis darem nie steurend nie. Baie…
7 hours ago
Johan Ayres Baie geluk met 'n pragtige foto, skitterende kleure en perfekte agtergrond. Die beligting is uitstekend.
10 hours ago
Tersia Weitsz Baie mooi skerp en agtergrond werk goed saam
Tersia Weitsz Pragtig Magda, ek hou ook van verwerking
10 hours ago
Hennie Cronjé Ook ‘n pragtige kunswerk, wat jy baie goed uitgevoer het. Hierdie is een van die min foto’s waar die filter wat jy gebruik het regtig goed werk. Dis pla gladnie enis eintlik mooi. Goed gedoen!
Hierdie blommetjie is so groot soos my duimnael. (Miskien kan julle help, ek wil 'n perspektieffoto hier in die kommentaarboksie laai, maar wanneer ek op die "image icon" klik en die perspektieffoto laai, vervang die perspektieffoto my hooffoto en…
Tersia Weitsz Daar is 'n paar funksies van die ou webwerf wat ek ook mis, maar gaan nie kla nie. Puik foto, alles in plek
10 hours ago
Hennie Cronjé Dis uitstekend gedoen met die druppeltjies wat die kersie op die koek is. Die agtergrond is pragtig en goed gedoen. Dit wil my voorkom asof hiedie foto baie klein is (miskien baie gecrop). As dit so is, het dit dalk te doen met die verplasing vd…
Foto heelwat gecrop. Besoek aan Houtbaai met net Canon Powershot A3100 IS maar kon nie die foto los nie! Sou graag eerder die 600D in my hand wou hê, maar ...............
Hennie Cronjé Dis pragtig met hope atmosfeer. mooi skerp ook met goeie beligting. Die voël vorm 'n baie goeie en sterk fokuspunt. Baie mooi - dis uitstekend gedoen!
yesterday
Tersia Weitsz Ek hou van die silhoeete van voel en takkies met mooi agtergrond
Die drie-benige Orca van PetroSA ontstel sommiges omdat hul voel dit belemmer Mosselbaai se asemrowende see-uitsigte. Ander het gewoond geraak aan die reusagtige metaal-monster wat saans flikkerliggies soos 'n kersboom vertoon ... dit word nie tans…
Comments