Versiering

Hierdie is 'n grassaad wat met druppeltjies  versier is.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Ek kan net dankie sê vir skitterendee voorbeelde vir ons Hennie
  • Besonder mooi.
  • Pragtige foto Hennie
  • Dit lyk soos kristalle. 'n Baie mooi ontwerp en baie goeie eenvoud.
  • Sjoe dis pragtig Hennie
  • 'n Pragtige foto en versiering Hennie.
  • Dit lyk soos fyn kristalle Hennie.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Ingrid Louw posted a photo
44 minutes ago
Hennie Cronjé posted a photo
Nog 'n beeld uit dieselfde klipkoppie wat ek gister genoem het. Die beelde het voortdurend verander en kan mens lank besig hou.
2 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Regtig ierts besonders ek glo mens kan tonne foto's neem. Baie mooi kleure en foto.
    1 hour ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
Dit het gereën en die teëls is nat. Met JJ se tulp sien ek hoe goed die swart lap ook hier sal werk. Ek sal weer probeer wanneer die teëls droog is. Hope;lik is die blommetjies nog daar.
4 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie, sal die swart lap uithaal.
    1 hour ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk my die reën het die swart lap bruin gemaak - seker die modder!!! Maar dis 'n pragtige foto. Baie sierlik met mooi skerp fokus en mooi kleure. Baie goed gedoen!
    2 hours ago
Josef Steyn posted a photo
6 hours ago
  • Hennie Cronjé Dit lyk regtig na 'n baie mooi en interessante roete. Hierdie foto is baie goed uitgevoer met 'n goeie komposisie. Baie mooi!
    2 hours ago
HERMAN posted a photo
1/250 sek,f8,100mm,iso 200
7 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig, met 'n goeie komposisie. Mooi skerp op die by se voorkant met goeie beligting en mooi kleure. Ook goeie blur van die agtergrond. Mooi!
    2 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Ek het hierdie outjie teen die blou lug in geneem met die son as trubeligting van skuins agter. Hy is ongeveer so groot soos my duimnael. 
17 hours ago
  • Josef Steyn Interessante gediertetjie. Nog nooit gesien nie. Pragtige foto met verstommende detail.
    6 hours ago
  • HERMAN Baie mooi foto met pragtige detail
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Later: ek kyk weer en weer na hierdie foto. Dis verstommend. Sy houding, die oë wat so uitpeul, die patroontjie op sy rug ...... alles saam net ‘n klein wonderwerkie! Boonop is hy met iets besig, wat dit nog interessanter maak.
    8 hours ago
  • Hennie Cronjé Wat ‘n interessante spinnekoppie! Ek moet jou gelukwens met hierdie foto. Dis werklik uitstekend uitgevoer - ‘n skitterfoto! Die komposisie, agtergrond en mooi skerp fokus regdeur, maak indruk. Baie mooi!
    8 hours ago
JJ posted a photo
Hier weer die ou staatmaker swart lap vir die agtergrond
19 hours ago
  • HERMAN Baie mooi lig,pragtige foto
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Uitstekend uitgevoer in alle opsigte. Die beligting en kleure is baie goed. Mooi!
    8 hours ago
  • Johan Ayres Weereens pragtige lig met baie goeie skaduwees wat goeie definisie aan die foto gee. 'n Klassieke en pragtige foto.
    17 hours ago
JJ posted a photo
Hier weer 'n nabyskoot van die oop blom.  
19 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig, met uitstekende beligting! Die meeldrade in die middel met die rooi wat na buite uitstraal, is baie goeie ontwerp. Baie mooi!
    8 hours ago
  • Johan Ayres Pragtige makro met net die rgete beligting om baie mooi detail selfs in die geel te behou. Ek hou van die sirkels, die foto het 'n pragtige ontwerp.
    17 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Die watergate was soos altyd veral bedrywig met ons geveerde vriende , gelukkig het die jong koedoes ook kom kuier
20 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Die foto is topklas, pragtig skerp.
    4 hours ago
  • Josef Steyn Baie mooi Johan.
    6 hours ago
  • HERMAN Baie mooi kleure
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Die foto is baie goed uitgevoer. Jy kon ook meer gemaak het van die weerkaatsing, maar soos dit nou is, is dit ook reg en baie mooi. Die kleure is baie goed versadig en die fokus mooi skerp. Goed gedoen!
    8 hours ago
  • Johan Ayres Superskerp met uitstekende kleure en pragtige weerkaatsing.
    16 hours ago
  • JJ 'n Besonderse mooi foto!
    19 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
Ek was besig om bye af te neem toe hierdie een op 'n hoër versnelling aankom. hy sit egter nie lank stil nie. Kyk net die groot oë.
21 hours ago
  • Hennie Cronjé Jy het die by baie mooi skerp gevang met goeie beligting. Daardie oë is treffend. Baie mooi!
    8 hours ago
  • JJ Jy het goed gedoen met die een. (Sny dalk so bietjie weg aan die linker kant)
    19 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Baie dankie Josef, Gerrie en Hennie.Hennie dankie vir jou wenke - ek het die levels gebruik vir die voorgrond en dan ook hier en daar die Kameelperd donkerder gemaak.
yesterday
  • Josef Steyn Nou nog mooier Tina.
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en ook baie goed uitgevoer. Die voorgrond is nou veel beteer - dit trek gladnie meer mens se aandag weg van die kameelperd nie. Dit wys net weer: klein dingetjies kan ‘n groot verskil maak. Dankie vir jou moeite.
    8 hours ago
  • Tina le Grange Baie dankie Magda; dit was so lekker om die Kameelperd in hierdie posisie te sien.
    19 hours ago
  • Magda van der Merwe Tina dis n baie mooi foto. Alles is reg gedoen
    22 hours ago
Josef Steyn posted a photo
As 'n mens onder die boog staan kan jy die see voor en agter jou sien. Die rots het ook baie mooi struktuur.
yesterday
  • Johan Ayres Die interessante rots vorm 'n baie mooi natuurlike raam wat die fokus outomaties op die stappers vestig vir 'n baie mooi foto.
    16 hours ago
  • Tina le Grange Josef, 'n besondere toneel met die mistigheid agter en die stappers se klere wat mooi uitstaan Die tekstuur, komposisie en sandkleur van die rots is treffend.
    18 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige foto met 'n goeie komposisie. Daar's 'n denkbeeldige lyn van die man met diie wit klere na die vrou met die swart klere en dan agtertoe deur die boog. Dis baie mooi en goed gedoen. Tegnies is die foto ook baie goed uitgevoer. Mooi!
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Ligene op 'n groot rots agter die woonhuis op Igno-hul se plaas. Die ligene was baie welig daar. Die strukture van hierdie ligene is altyd baie interessant.
yesterday
  • Johan Ayres Die ligter kleur ligene vorm 'n subtiele natuurlike raam wat baie mooi met die donkerder kern kontrasteer.
    16 hours ago
  • Tina le Grange Soos 'n moderne kunswerk Hennie; baie goeie tekstuur, kontras en skerp fokus.
    18 hours ago
  • Magda van der Merwe Baie mooi Hennie. Jy kan dit seker gebruik vir tekstuur ook.
    22 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Iets besonders en mooi gefotografeer.
    yesterday
  • Josef Steyn 'n Baie interessante versameling.
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Alles wat in die grootwild wêreld gebeur, gebeur ook in die mini wêreld van makrofotografie, ook die "diere" wat by die "watergat" kom water drink. (En 'n mens hoef nie eens 'n paar honderd kilometer wildtuin toe te ry nie.)
yesterday
  • JJ Johan, ek moet saamstem met Hennie- dis sekerlik een van die bestes wat ek ook al gesien het. PUIK GEDOEN!!!
    19 hours ago
  • Josef Steyn Pragtig Johan. Ware woorde.
    yesterday
  • HERMAN Baie mooi skerp met pragtige detail
    yesterday
  • Hennie Cronjé Hierdie is seker jou beste foto nóg van 'n by wat water drink. Die slurpie is mooi lank en baie duidelik (met 'n mooi weerkaatsing). Verder is die foto oudergewoonte uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
    yesterday
JOHAN DE BEER posted a photo
Ons was die laaste week van April tot 2Mei in die Kgalagadi. Voorwaar 'n  voorreg om die Kalahari welig en groen te sien.Die diere , soos die leeuwyfie het behoorlik weggeraak in die gras
yesterday
  • Josef Steyn 'n Baie interessante weergawe Johan. Mooi.
    6 hours ago
  • Tina le Grange Allermooiste foto Johan - ek sien dit teen 'n muur. Die fokus op die kop en veral die starende oë lyk of dit lewe.
    18 hours ago
  • JJ Pragtige foto van 'n pragtige dier!
    19 hours ago
  • Magda van der Merwe Baie mooi Johan. Sy staar vir iets.
    22 hours ago
  • HERMAN Baie mooi foto
    yesterday
  • Hennie Cronjé 'n Pragfoto! Ja, in die Kalahari verwag mens nie sulke lang en welige gras nie. Dis pragtig. Ook 'n baie goeie foto met 'n goeie velddiepte, goeie beligting en skerp fokus. Baie mooi!
    yesterday
  • Johan Ayres Baie geluk met 'n pragtige foto. Die foto is superskerp, maar tog is daar 'n sagtheid aan die foto, met pragtige lig. Die oë wat so mooi uitstaan is die ster van die foto.
    yesterday
JJ posted a photo
Oorbelig om die geel te laat 'ontplof'.  
yesterday
  • Magda van der Merwe Pragtig JJ. Goed gedoen
    22 hours ago
  • Josef Steyn Goed gedoen JJ.
    yesterday
  • Hennie Cronjé 'n Treffende makro-foto! Jy kan oorweeg om dit bietjie donkerder te maak, maar dis 'n foto wat indruk maak. Mooi!
    yesterday
  • Johan Ayres 'n Pragtige en kleurvolle makrofoto. Ek hou van die sentrum wat ligter is en donkerder word na buite.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html