Varings

Oral in die bos loop mens varings raak. Daar is verskeie soorte van hulle. Dit is iets waarop ek nog goed moet inzoom, want ek het nog nie genoeg aandag aan hulle gegee nie.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Hennie die beligting is treffend asook die komposisie en swart agtergrond.
    Was dit die son of het jy eie beligting gebruik?
  • Baie mooi Hennie met mooi ligspeling. Ek wonder of dit die sg. 'Bracken' is wat in Hogsback 'n plaag geword het?
  • Baie goeie komposisie wat aan die foto baie diepte verskaf. Pragtige kleur en kontras ook.
  • Pragtige lig, fokus en kleur met sterk kontras teenoor die swart agtergrond. Baie mooi Hennie!
  • Lig val baie mooi op die blare, kleure pragtig en dit het 'n mooi foto vir jou gegee
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Johan Ayres posted a photo
As gevolg van die agtergrond het hierdie foto nie die sterk kontras van die vorige foto's nie, maar ek hou van haar parmantige houding. (Vir interessantheid, dit is beslis vroulike bidsprinkaan. En op die foto kan gesien word dat sy hoog swanger is.…
52 minutes ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
Op Hennie se voorstel om toneel donkerer te maak om meer drama en minder oor belig te wees
1 hour ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
1 hour ago
  • Hennie Cronjé Sjoe, maar dis erg - drama! Die foto is treffend en baie goed uitgevoer. Baie mooi!
    2 hours ago
  • Tersia Weitsz Die drama goed vasgevang, dit lyk erg! Goeie foto
    6 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Ek dink vele van die Skolers ken hierdie “Punt van Afrika” kaart………………Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 18 mmTyd 1/1600 sekf/8ISO 800Exp Bias : 0 StopAV Mode
2 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Vandag is ook een van KNP se mooie geveerdesCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 80.30 mmTyd 1/125 sekf/5.6ISO 160Auto Mode 
5 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig kleurvol en baie mooi skerp.
    47 minutes ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Baie goed uitgevoer, maar die beligting kan 'n fraksie laer kom. Verder baie mooi!
    2 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
5 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
Nog 'n rob wat kom groet
6 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie een is beter as gister s'n. Beter eenvoud en die sterk diagonale lyn is goeie ontwerp. Moois skerp ook met goeie beligting. Mooi!
    2 hours ago
HERMAN posted a photo
1/250 sek,iso 100 100mm f2.8Eerste probeerslag
8 hours ago
  • Johan Ayres Ek sing saam in die koor van lof!
    50 minutes ago
  • Hennie Cronjé Dis uitstekend gedoen! Die beligting was net reg en die komposisie is baie goed met skerp fokus. 'n Pragtige foto!
    3 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Goed geneem, ek het amper gedink dit is ’n vuurvliegie.
    5 hours ago
  • Tersia Weitsz Mooi fokus op die kooltjie, ek hou baie daarvan
    6 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie is die saad van 'n rooierige gras in die berg. Ai, ek wens ek het 'n goeie kennis van grasse gehad. Hulle was só mooi daar in die Drakensberge.
22 hours ago
  • Tersia Weitsz Dis nou regtig mooi Hennie!
    6 hours ago
  • HERMAN Pragtige kleure
    9 hours ago
  • Johan Ayres Die foto is besig, maar tog pla dit nie. Die geheelbeeld maak sin en die foto is vrolik en kleurvol om na te kyk.
    18 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en goed uitgevoer. Ek hou van die zig-Zac lyn deur die foto. Pragtige, ryk kleure ook. Baie mooi!
    22 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Kom ons sing saam! Hierdie foto se naam moet wees "Die dirigent"! Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
    22 hours ago
  • Tersia Weitsz Die foto laat my aan orkes dirigent dink, puik Johan
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Pragtig
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook pragtig! Dit neig na low key en die eenvoud is treffend. Mooi skerp met mooi lig op die blom en pragtige kleure. Baie mooi!
    22 hours ago
  • Tersia Weitsz Baie mooi gedoen en goeie agtergrond Ingrid, ek hou van geel kern wat net net wys
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé 'n Pragtige, tydlose, low key foto met atmosfeer. Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi!
    22 hours ago
  • Tersia Weitsz Net so mooi
    yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Dankie Tersia en Hennie.
    21 hours ago
  • Hennie Cronjé Die groot foto maak indruk!!! Die baie blomme is wel besig, maar vorm 'n tekstuur met die voël die fokuspunt. Onthou, tekstuur kan met of sonder 'n fokuspunt wees. Die foto is moois kerp met pragtige kleure. Goed gedoen!
    22 hours ago
  • Tersia Weitsz Bietjie besige foto, maar mooi skerp en blinkoog
    yesterday
HERMAN posted a photo
100 mm  f8 iso 400  1/250 sek
yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en werklik uitstekend uitgevoer. Baie mooi skerp fokus met mooi kleure en 'n goeie agtergrond. Mens kan sien hoe vlak raak die velddiepte op makro deurdat die voorste blommetjie reeds effe uit fokus raak. Dis darem nie steurend nie. Baie…
    22 hours ago
  • Johan Ayres Baie geluk met 'n pragtige foto, skitterende kleure en perfekte agtergrond. Die beligting is uitstekend.
    yesterday
  • Tersia Weitsz Baie mooi skerp en agtergrond werk goed saam
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Hulle is lastig maar tog cute.
yesterday
  • Tersia Weitsz Pragtig Magda, ek hou ook van verwerking
    yesterday
  • Hennie Cronjé Ook ‘n pragtige kunswerk, wat jy baie goed uitgevoer het. Hierdie is een van die min foto’s waar die filter wat jy gebruik het regtig goed werk. Dis pla gladnie enis eintlik mooi. Goed gedoen!
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html