Wikkelfoto van brander (1)

Die kamera se spoed was1/2 sek en ek het die kamera dan saam met die brander beweeg. Môre plaas ek nog een.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • 'n Skitterende en kunstige foto. Pragtige kleure.
  • Sulke wikkelfoto's is hoog op my lys!! Pragtige voorbeeld.
  • Goed beplan en uitgevoer met n baie mooi kunstige resultaat. Baie goed gedoen Hennie en dankie vir die inligting se deel met ons.
  • Die stadige sluiterspoed het interessante effek gegee, ek hou daarvan
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Josef Steyn posted a photo
Daar is gereeld kunsuitstallings van plaaslike kunstenaars in Stilbaai en met so 'n uitstalling het ek die skilderye 'gezoom'. Dit was uiteraard uit die hand gedoen. Hierdie een is by f18,en ISO 125 gedoen en dit het 'n sluiterspoed van 1 sek.…
45 minutes ago
Ingrid Louw posted a photo
1 hour ago
  • Josef Steyn Jou interessante invalshoek trek aandag Ingrid. Die fokus is ook skerp regdeur. Goed gedoen.
    25 minutes ago
  • Hennie Cronjé Die hoek waaruit jy die foto geneem het, maak die foto baie interessant. Dis omdat ons normaalweg nie so na 'n blom kyk nie. Die foto is tegnies baie goed uitgevoer, met 'n goeie agtergrond wat goeie kontras verskaf. Baie mooi!
    59 minutes ago
Ingrid Louw posted a photo
1 hour ago
  • Josef Steyn 'n Mooi prentjie Ingrid. Tog voel ek die fokus op die sentrum kon bietjie beter. Dit lyk of die fokuspunt op die een blaar agter geland het. Jy sal sien die agterste een se geelgroen sentrum is ook mooi skerp. Dit is egter baie moeilik om vir so 'n…
    26 minutes ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die lig val baie mooi op die blomme. Verder is die foto ook baie goed uitgevoer betreffende fokus, beligting en kleure, asook agtergrond. Baie mooi!
    1 hour ago
Johan Ayres posted a photo
As gevolg van die agtergrond het hierdie foto nie die sterk kontras van die vorige foto's nie, maar ek hou van haar parmantige houding. (Vir interessantheid, dit is beslis vroulike bidsprinkaan. En op die foto kan gesien word dat sy hoog swanger is.…
2 hours ago
  • HERMAN Sy het nogal 'n houding.
    Baie mooi
    27 minutes ago
  • Josef Steyn Die outjie het jou besig gehou!! Mooi foto.
    32 minutes ago
  • Hennie Cronjé Parmantig is sy beslis! Dit lyk amper asof sy vir jou tong uitsteek. Baie goed gefotografeer. Ek hoop jy sal die bevalling kan fotografeer....
    1 hour ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
Op Hennie se voorstel om toneel donkerer te maak om meer drama en minder oor belig te wees
3 hours ago
  • Josef Steyn Mooi Donald.
    33 minutes ago
  • Hennie Cronjé Dit het gewerk - baie dankie vir jou moeite. Nou is dit 'n pragtige foto met voldoende impak. Baie mooi!
    1 hour ago
Donald E Jacobs 2nd posted a photo
3 hours ago
  • Josef Steyn Dit is hartverskeurend. Dankie vir die wys.
    36 minutes ago
  • Hennie Cronjé Sjoe, maar dis erg - drama! Die foto is treffend en baie goed uitgevoer. Baie mooi!
    4 hours ago
  • Tersia Weitsz Die drama goed vasgevang, dit lyk erg! Goeie foto
    7 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Ek dink vele van die Skolers ken hierdie “Punt van Afrika” kaart………………Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lensBrandpuntafstand : 18 mmTyd 1/1600 sekf/8ISO 800Exp Bias : 0 StopAV Mode
4 hours ago
  • Josef Steyn Baie mooi rotsfoto Elna. Lyk asof dit 'n 'Poort Deur Die Koue' is!!
    33 minutes ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig - Meiringspoort? Die beligting is goed regdeur, met skerp fokus. Baie mooi!
    1 hour ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Vandag is ook een van KNP se mooie geveerdesCanon 50SX HS PowershotBrandpuntafstand : 80.30 mmTyd 1/125 sekf/5.6ISO 160Auto Mode 
6 hours ago
  • Josef Steyn Dit maak regtig indruk Huey.
    34 minutes ago
  • Johan Ayres Pragtig kleurvol en baie mooi skerp.
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Baie goed uitgevoer, maar die beligting kan 'n fraksie laer kom. Verder baie mooi!
    4 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
6 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
Nog 'n rob wat kom groet
7 hours ago
  • Josef Steyn Stem saam. Beter en sommer baie goed.
    35 minutes ago
  • Hennie Cronjé Hierdie een is beter as gister s'n. Beter eenvoud en die sterk diagonale lyn is goeie ontwerp. Moois skerp ook met goeie beligting. Mooi!
    4 hours ago
HERMAN posted a photo
1/250 sek,iso 100 100mm f2.8Eerste probeerslag
10 hours ago
  • Josef Steyn Baie goed gedoen Herman.
    37 minutes ago
  • Johan Ayres Ek sing saam in die koor van lof!
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis uitstekend gedoen! Die beligting was net reg en die komposisie is baie goed met skerp fokus. 'n Pragtige foto!
    4 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Goed geneem, ek het amper gedink dit is ’n vuurvliegie.
    7 hours ago
  • Tersia Weitsz Mooi fokus op die kooltjie, ek hou baie daarvan
    7 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie is die saad van 'n rooierige gras in die berg. Ai, ek wens ek het 'n goeie kennis van grasse gehad. Hulle was só mooi daar in die Drakensberge.
23 hours ago
  • Josef Steyn Soort van 'n tekstuur. Baie mooi kleurvol.
    37 minutes ago
  • Tersia Weitsz Dis nou regtig mooi Hennie!
    7 hours ago
  • HERMAN Pragtige kleure
    10 hours ago
  • Johan Ayres Die foto is besig, maar tog pla dit nie. Die geheelbeeld maak sin en die foto is vrolik en kleurvol om na te kyk.
    19 hours ago
Tersia Weitsz posted a photo
yesterday
  • Josef Steyn Uitstekend Tersia. Baie mooi kleur op die water.
    38 minutes ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en goed uitgevoer. Ek hou van die zig-Zac lyn deur die foto. Pragtige, ryk kleure ook. Baie mooi!
    23 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • Josef Steyn Kan ook deurgaan as 'n ballerina. Uitsonderlik!!
    39 minutes ago
  • Hennie Cronjé Kom ons sing saam! Hierdie foto se naam moet wees "Die dirigent"! Dis pragtig en uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
    23 hours ago
  • Tersia Weitsz Die foto laat my aan orkes dirigent dink, puik Johan
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Pragtig
    7 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook pragtig! Dit neig na low key en die eenvoud is treffend. Mooi skerp met mooi lig op die blom en pragtige kleure. Baie mooi!
    yesterday
  • Tersia Weitsz Baie mooi gedoen en goeie agtergrond Ingrid, ek hou van geel kern wat net net wys
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html