Bloukransrivier (2)

Terug van 'n heerlike naweek in Golden Gate. Sal later foto's plaas. Die verstellings hiermee (en die vorige een) is 1/2 sek, f11 en ISO 100.

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Skitterend Hennie; ek "hoor" die water en die groen bossie vang my oog vas.
    Dankie vir die verstellings - eendag op 'n reëndag wil ek dit probeer.
    Jy motiveer ons.
  • Pragtig!
  • Die kleurespel en bewegende water laat die foto 'lewe'. Baie mooi.
  • Sprokies Mooi Hennie. Briljant beplan en uitgevoer Hennie!!!
  • Sjoe Hennie, wat 'n skitterende foto. Die kleure is verstommend en die stadige sluiterspoed gee 'n pragtige kunstigheid aan die foto. Baie geluk met hierdie een.
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Tina le Grange posted a photo
Baie dankie Josef, Gerrie en Hennie.Hennie dankie vir jou wenke - ek het die levels gebruik vir die voorgrond en dan ook hier en daar die Kameelperd donkerder gemaak.
1 hour ago
Josef Steyn posted a photo
As 'n mens onder die boog staan kan jy die see voor en agter jou sien. Die rots het ook baie mooi struktuur.
5 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige foto met 'n goeie komposisie. Daar's 'n denkbeeldige lyn van die man met diie wit klere na die vrou met die swart klere en dan agtertoe deur die boog. Dis baie mooi en goed gedoen. Tegnies is die foto ook baie goed uitgevoer. Mooi!
    1 hour ago
Hennie Cronjé posted a photo
Ligene op 'n groot rots agter die woonhuis op Igno-hul se plaas. Die ligene was baie welig daar. Die strukture van hierdie ligene is altyd baie interessant.
7 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Alles wat in die grootwild wêreld gebeur, gebeur ook in die mini wêreld van makrofotografie, ook die "diere" wat by die "watergat" kom water drink. (En 'n mens hoef nie eens 'n paar honderd kilometer wildtuin toe te ry nie.)
16 hours ago
  • Josef Steyn Pragtig Johan. Ware woorde.
    5 hours ago
  • HERMAN Baie mooi skerp met pragtige detail
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé Hierdie is seker jou beste foto nóg van 'n by wat water drink. Die slurpie is mooi lank en baie duidelik (met 'n mooi weerkaatsing). Verder is die foto oudergewoonte uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
    7 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Ons was die laaste week van April tot 2Mei in die Kgalagadi. Voorwaar 'n  voorreg om die Kalahari welig en groen te sien.Die diere , soos die leeuwyfie het behoorlik weggeraak in die gras
17 hours ago
  • HERMAN Baie mooi foto
    6 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Pragfoto! Ja, in die Kalahari verwag mens nie sulke lang en welige gras nie. Dis pragtig. Ook 'n baie goeie foto met 'n goeie velddiepte, goeie beligting en skerp fokus. Baie mooi!
    7 hours ago
  • Johan Ayres Baie geluk met 'n pragtige foto. Die foto is superskerp, maar tog is daar 'n sagtheid aan die foto, met pragtige lig. Die oë wat so mooi uitstaan is die ster van die foto.
    16 hours ago
JJ posted a photo
Oorbelig om die geel te laat 'ontplof'.  
17 hours ago
  • Josef Steyn Goed gedoen JJ.
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Treffende makro-foto! Jy kan oorweeg om dit bietjie donkerder te maak, maar dis 'n foto wat indruk maak. Mooi!
    7 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige en kleurvolle makrofoto. Ek hou van die sentrum wat ligter is en donkerder word na buite.
    16 hours ago
JJ posted a photo
Gelukkig is een aan die oopgaan
17 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n ongewone aansig van 'n tulp, maar juis dit maak hierdie foto spesiaal. Die lig is uitstekend tot binne-in. Ook goeie beligtig met skerp fokus. Die sirkel ontwerp dra ook by tot hierdie foto se goeie trefkrag, saam met goeie kontras in kleur…
    7 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig, skerp met baie mooi kleure en komposisie.
    16 hours ago
Tina le Grange posted a photo
27/2/2021 om 10:54 -- Beligting nie goed nie, maar was vir my so uitsonderlik.  Sien net altyd die lopende of vretende kameelperde :-)Nikon CoolPix P900 1/500 sek  Fokale lengte 71.4mm  f/5.6  ISO:400Dankie vir jul kommentaar by die slang - om een…
19 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Goed gesien en mooi foto geneem.
    3 hours ago
  • Josef Steyn Dis iets wat ek nog nooit gesien het nie. Dankie hiervoor Tina.
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en soos jy sê, iets anders. Die beligting is heeltemal goed geneog en die fokus mooi skerp. Dikwels doen dit 'n foto goed om die heel onderste deel effe donkerder te maak (voorgrond). Dis veral die geval in landskappe. Mens selekteer…
    7 hours ago
  • JJ Ja dit is min dat mens hulle sien lê. Mooi foto, tsv die beligting
    17 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Het die lug verander. Werk dit
20 hours ago
  • Josef Steyn Die lugvervanging het goed gewerk Magda. Na my mening kompeteer die mooi agtergrond 'n bietjie met die voëltjie. Die swerm is reg.
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Visvangertjies bly maar altyd treffers met hulle intense afkyk na onder. Die komposisie is baie goed met die swerm voëltjies agter as 'n sekondêr. Die beligting is ook baie goed, maar die fokus op die visvangertjie is net-net nie 100% nie. Tog is…
    7 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie en Magda.
    3 hours ago
  • JOHAN DE BEER Pragtige foto Gerrie
    18 hours ago
  • Magda van der Merwe Gerrie ek stem met Hennie, en hierdie foto is regtig pragtig
    20 hours ago
  • Hennie Cronjé Sierlik en pragtig! Dis baie goed gefotografeer. Jy het die afgelope tyd 'n aantal uitstekende foto's geplaas, soos hierdie een. Baie mooi - hou so aan!
    23 hours ago
Josef Steyn posted a photo
By die rusplekkie wat ek 'n paar dae gelede geplaas het is daar baie interessante rotsstrukture wat ongetwyfeld die gevolg is van wind-erosie. 
yesterday
  • Johan Ayres Baie interessant en jy het 'n pragtige foto hiervan gemaak.
    16 hours ago
  • Magda van der Merwe Interessant Josef
    20 hours ago
  • Hennie Cronjé Die elemente het hul merk hier gelaat. Baie interessant en goed gefotografeer. Mooi!
    23 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Agter die woonhuis op die plaas is 'n klipkoppie, waar daar 'n oorvloed van ligene en ander mooi dingetjies is. Ek sal 'n paar foto's daarvanm plaas. Lekker makro-werk!
yesterday
  • Johan Ayres Jy het dit reggekry om 'n kleurvolle en pragtige foto van iets eintlik onbenullig gemaak. Die komposisie en kleure is iets besonders.
    16 hours ago
  • Magda van der Merwe Dis pragtig Hennie, die kleuure is baie mooi
    20 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Die wonder van die Skepping. Baie mooi kleure en goeie fokus.
    yesterday
  • Josef Steyn Dit kan dalk ook net die tewkstuur wees Hennie. Ek sien hierdie as ligene (Waarskynlik)
    yesterday
  • Hennie Cronjé As ek nou na hierdie foto hier kyk, lyk dit vir my bietjie oor-verskerp. Dit mag weens 'n hoë ISO wees, want die lig was hier baie swak.
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • JJ Ek hoor of lees olifante wissel 7 stelle tande, en gaan soms dood van honger as hulle nie meer tande het nie?
    Oulike smiley face
    17 hours ago
  • Josef Steyn Te komies vir woorde Johan!!!
    yesterday
  • Hennie Cronjé Ek hou van jou opskrif - dit ontlok 'n glimlaggie. Die foto is baie mooi en ook baie goed uitgevoer. Mooi!
    yesterday
Claudi Lourens posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Pragtig
    20 hours ago
  • Hennie Cronjé Uitstekend! Dis 'n pragfoto met baie mooi kleure. Mooi helder en goed versaqdig. Die komposisie is ook baie goed. Baie geluk hiermee - dis regtig baie goed gedoen.
    yesterday
Magda van der Merwe commented on Tina le Grange's photo
"Tina dis n pragtige skerp foto, sal nie naby waag nie"
yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
Sommer maar net hoe ek voelDankie vir almal se kommentare. Waardeer
yesterday
  • JJ ek dink daar is 'n paar van ons wat wil ontsnap na so 'n stukkie eiland... goed gedoen Magda
    17 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Iets besonders en goed uitgevoer.
    yesterday
  • Josef Steyn Hou moed Magda. Pragtige samestelling wat goed deur die titel ondersteun word.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Jou simboliek is uitstekend. Dis baie mooi en ook baie goed uitgevoer. Mooi!
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html