Nuuskierig

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Baie mooi
  • Te dierbaar
  • 'n Skitterende en kostelike foto waarop jy regtig trots kan wees.
  • Uitstekend! Daardie ogies wat reg in die kamera inkyk gee baie trefkrag, saam met goeie kontras tussen die dassies (dis wat ek vermoed dit is) en die ligte rotse. Baie mooi skerp ook met goeie beligting. Baie mooi!
  • Oulik en topklas Flip.
  • Te kostelik, baie mooi foto
  • Pragtig!!!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Josef Steyn posted photos
2 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie twee bulletjies wou mekaar net vat, maar toe kom daar 'n ou bul en maak hulle uitmekaar.Ons is nou op Nature's Valley, danksy SafAir. Wat 'n voorreg!
4 hours ago
  • Josef Steyn So is dit maar met ouerlike oorsig. Soms moet konflik maar opgebreek word. Pragtige foto Hennie. Bly dat julle kon vlieg. Dit is 'n lang afstand per motor!!
    2 hours ago
Tina le Grange posted a photo
Baie dankie vir kommentaar op my foto  nr. 1.  1/3/2022 10:49  Nicon CoolPix P900;  1/2000 sek   Fokale lengte 5.9mm  f/3.2  OSP-100
7 hours ago
  • Josef Steyn Hierdie een is ook mooi Tina maar jou vorige een kry eerste prys by my.
    2 hours ago
Flip Ferreira posted a photo
13 hours ago
Flip Ferreira posted a photo
13 hours ago
  • Josef Steyn Lekker skerp en ek sien net een al is daar drie!!
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n goeie vraag! Dit kan een, twee of drie wees. Baie mooi en goed gefotografeer!
    4 hours ago
JJ posted a photo
'n Deel van die instrumentepaneel van die ou trekker.
yesterday
  • Josef Steyn Mooi ontwerp en goed raakgesien.
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé Vergange dae s'n! Mooi gesien as iets vir 'n foto en goed uitgevoer met 'n mooi komposisie (driehoek ontwerp).
    4 hours ago
  • Johan Ayres Dit is ook net fotograwe wat die mooi in roes kan sien!
    yesterday
JJ posted a photo
Die sneeu was op die berge, en die koue in ons midde
yesterday
  • Josef Steyn Pragtige landskap JJ.
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé Die sleutel tot hierdie foto is die mooi herhaling van bome in die voorgrond, al is die sneeu iets wat ons aandag altyd trek. Herhaling het sterk visuele krag. Ongelukkig is die voorgrond bietjie te donker om die herhaling se effek uit te bring. As…
    5 hours ago
  • Johan Ayres Jy het Clarens se fotogeleenthede omtrent benut! Hier is 'n baie slim komposisie met horisontale en vertikale lyne. Dit is vir my 'n natuurfoto met 'n "formele" en skoon komposisie. Pragtige foto.
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
Hierdie is 'n verslete skoen wat met sement "oorgetrek" is en as ornament of potplant dien. 
yesterday
  • Hennie Cronjé Mooi raakgesien en baie goed gefotografeer en verwerk. Mens soek en soek - en dan kom daar nog detail na vore!
    5 hours ago
  • Josef Steyn Pragtig ingezoom. Amper abstrak met die onderste deel wat baie lyk na 'n bulldog se bek!!
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Ons vertrek môre per vliegtuig na Nature's Valley (via George). Ons kinders gaan die Otterpad stap en ek en my vrou moet kleinkinders daar oppas. Ons het darem internet daar en ek sal gou weer terug wees op Fotoskool.
yesterday
  • Josef Steyn Pragtig met die humoristiese titel. Geniet Nature's.
    yesterday
  • Johan Ayres 'n Pragtige en kostelike natuurfoto. Veilig reis.
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
  • Johan Ayres 'n Pragtige natuurfoto met realistiese kleure en 'n interessante natuurlike raam.
    yesterday
  • Elna Geringer Hierdie foto voel amper of dit 3Dkan wees. Ek hou van die alleen Kameelperd en die bome aan beide kante vorm 'n mooi natuurlike raam.
    yesterday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. FilterForge is ‘n heerlike program om vervelige foto’s so bietjie op te kicker. Hier het ek die Ertiga se wiel met selfoon af geneem en in FilterForge gaan speelApple…
yesterday
  • Josef Steyn Siestog! Hy het definitief beter dae geken. Goed verwerk.
    yesterday
  • Flip Ferreira Perfekte simetriese ongeluk -:)-:) Pragtig saamgestel.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Baie interessant! Dis buite my ervaringsveld, maar ek geniet dit en dis lekker om na te kyk. Duidelik is dit baie goed uitgevoer en afgerond. Baie mooi!
    yesterday
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Weltevrede is ‘n leeuplaas net buite Heilbron. Hulle is nogal trots op hulle wit leeus en dis redelik maklik om foto’s van hulle te neem ags die kampe se drade genoeg spasie gee dat die…
yesterday
  • Josef Steyn Pragtig. Hy het omtrent lekker gegaap.
    yesterday
  • Johan Ayres 'n Pragtige en sterk foto. Op my skerm is die kleurbalans 'n klein bietjie uit, 'n raps te veel na die groenerige kant.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig met die gebrullery. Alles is baie goed gedoen, behalwe die witbalans. Daar is 'n effense blou-groen tint, wat meer na rooi moet gaan. Dit sal maklik reggestel kan word. Verder, baie mooi!
    yesterday
Flip Ferreira posted a photo
yesterday
  • Josef Steyn Uitstekend en die titel rons dit mooi af. Goed gedoen Flip.
    yesterday
  • Johan Ayres Weereens 'n skitterende foto met pragtige lig, ook op die oog.
    yesterday
  • Elna Geringer Die kontras, detail, plasing en skoon agtergrond het gesorg vir 'n puik foto Flip. BGG
    yesterday
  • Hennie Cronjé Pragtig - 'n skitterende foto! baie mooi skerp met goeie beligting en agtergrond. Baie mooi!
    yesterday
Flip Ferreira posted a photo
yesterday
  • Josef Steyn Ek hou baie van die foto, al is daar dalk 'n effense blou tint. Baie skerp met 'n heel aanvaarbare agtergrond.
    yesterday
  • Johan Ayres Ek dink jy het goeie raad by Hennie gekry, maar ek wil darem hier vir jou in die bresse tree. Op my skerm het ek nie regtig 'n groot probleem met die kleurbalans van die zebra nie. Wat die agtergrond betref is dit nie vir my steurend nie. Trouens…
    yesterday
  • Flip Ferreira Dankie vir terugvoer Hennie, ek is ongelukkig BC (Before Computer) sukkel maar nog -:)
    yesterday
  • Elna Geringer Hulle is te dierbaar en ek leer saam met jou by Hennie
    yesterday
  • Hennie Cronjé Ook baie mooi, maar ek wil twee opmerkings maak. Oor die zebra is daar 'n effense blou tint, wat beteken die witbalans was te veel na die rooi kant op die kamera. Die wb was bv op Kelvin 6300 ipv 7150. Die tweede het met die agtergrond te doen.…
    yesterday
Josef Steyn posted a photo
Vandasg se foto’s vra vir opinies.Inligting.Die foto is geneem toe dit alreeds redelik donker was. F16, ISO 200 en sluiter 20 sek.Die mikpunt was die kleur in die lug en beligting is gekies om te sorg dat die lug nie oorbelig is nie.Dit het tot…
yesterday
  • Johan Ayres Ek het oor en oor na al drie foto's gekyk. Ek is nie van nature 'n kritiese mens nie, veral nie wanneer dit by mense se kuns kom nie. Daarom wil ek graag as volg antwoord: Ek kan nie en wil ook nie graag tussen die foto's kies nie. Die rede daarvoor…
    yesterday
  • Elna Geringer Josef, die middelste foto is beslis my wenner. Daar is net iets wat my weer en weer laat kyk. Die 1st en 3de foto is ook baie mooi maar 2de een steel my hart. BGG met al drie
    yesterday
  • Hennie Cronjé Die swart is hier ietwat groot en effe oorweldigend. Daarom bly ek by my kommentaar van die middelste foto.
    yesterday
Josef Steyn posted a photo
yesterday
  • Hennie Cronjé Ook pragtig. Die kleure is hier meer versadig, maar die voorgrond is donkerder. Ek hou meer van die ander een se voorgrond, maar vir die res van die foto verkies ek hierdie een.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html