Baie dankie vir julle kommentaar by gister se foto; ek waardeer dit.
Hierdie foto het ek hier in ons Oord geneem en wou die blom laat uitstaann teen die sagte kleure van die klippe
Nikon CoolPix P900 1/1000 sek; Fokale lengte 33.0mm f/8.0 ISO-1600
Vignette en raampie - Picassa-program
Comments