Baie dankie Hennie, Herman en Josef dat julle moeite gedoen het om by my foto te vertoef, ek waardeer dit. Die uMkhuze Wildtuin, in Noord Zoeloeland, val onder die beheer van die Isimangaliso Vleilandpark en hulle is verantwoordelik vir die paaie, skuilings en toilette in die wildtuin. Daar is so baie goeie werk duer hulle gedoen en nou is dit geen probleem meer as Moeder Natuur onverwags roep nie (Moenie raas oor die geel platjie in die heining nie, ek los dit daar om te wys dat die heining krag op het)
Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lens |
Brandpuntafstand : 20 mm |
Tyd 1/200 sek |
f/8 |
ISO 200 |
Exp Bias : 0 Stop |
AV Mode |
Comments