B47A1337

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Ek ditto met die 3 manne se krits Jan. BGG
  • Skerp met pragtige aksie.
  • Baie goed gedoen om hierdie aksie vas te vang Jan. Nie ń maklike foto om te neem nie.
  • Pragtige aksie met skerp fokus en goeie eenvoud/kontras. Ook goeie beligting. Baie mooi en goed gedoen!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Hendrik van Taak posted a photo
F/14, SS 1/500, ISO-320, EB -0.7Met die F-stop sou ek dink ek beter velddiepte kry as dit...Wat's julle mening?
Jan 23
Josef Steyn posted a photo
Die laaste brander van ons Stormsrivierbesoek. Die sluiter het oopgegaan toe daar reeds heelwat water teruggeval het; vandaar die detail. Ek het reeds voorheen gevind dat die mooiste foto's na vore kom teen die einde van die spatsel. Juis om hierdie…
Jan 20
Lourens posted photos
Jan 17
Tina le Grange posted a photo
Igno moet ons reeds al oorgaan na die nuwe webbladsy
Jan 12
Carol van Aswegen posted a photo
Jan 10
Carol van Aswegen posted a photo
Jan 10
  • Carol van Aswegen Dankie Tina - het nie geweet daar is 'n nuwe webpage nie
    Jan 12
  • Tina le Grange Baie besonders Carol - ek hou van die komposisie.
    Is jy al op Igno se nuutste webbladsy??
    Jan 12
Hendrik van Taak posted a photo
Lepelaar ... dit wil voorkom asof hy 'n baie sterk koppie koffie weg het 
Jan 10
  • Tina le Grange Hendrik, veral die kop met oog se beligting en fokus is puik.
    Jan 12
JJ posted a photo
Hierdie ou het pas uit sy ou dop geklim.
Jan 4
  • Tina le Grange Baie besonders JJ; vertel my asb. meer oor diei rooi spinnekoppie.
    Nou een aand toe ek ons gordyne toetrek toe val daar so 'n rooi spinnekoppie af op die vloer. My lam geskrik
    Vertel gerus meer oor die gediertetjie asb.
    Jan 12
JJ posted a photo
Nie seker wie hierdie is nie?  Klein doudruppels op die oë.
Jan 4
  • Tina le Grange Alles werk so mooi saam JJ; is jy al op die nuwe Fotoskool-webblad?
    Ek is nog op die ou bladsy.
    Jan 9
Tina le Grange posted a photo
Goeie middag Igno en Fotoskool-vriende;  Seënwense vir 'n baie spesiale 2023 op Igno se nuwe Fotoskool.Ek sukkel tans nog om die nuwe internet-adres te skep maar vertrou dit sal spoedig in plek wees vir jou eie oorskakel Igno.Groete, Tina le Grange
Jan 4
  • Tina le Grange Baie dankie JJ en Carol - ek waardeer!
    Jan 12
  • Carol van Aswegen WD stunning ek love dit
    Jan 10
  • JJ Hi Tina, ek is gister op die nuwe tuiste, met 'n gestoei. Ek het toe ingeteken met my Google rekening besonderhede. Dit het gewerk.
    Jan 9
Igno van Niekerk posted a blog post
Hallo Fotoskolers 
Onthou om asb DRINGEND op die nuwe skakel (wat vanaf 1 Januarie begin het) te klik en daar aan te sluit.
Die huidige fotoskool (waar jy nou is) gaan binnekort toemaak en daarheen skuif. Hier is die skakel.…
Jan 4
Johan Ayres posted a photo
Jan 3
Johan Ayres posted a photo
Jan 3
JJ posted a photo
Hier kan mens duidelik die verskil sien.  By die wyfies is geen bokshandskoene nie.
Jan 3
  • HERMAN Pragtige skerp foto.Dankie vir die inligting.
    Jan 4
  • Johan Ayres 'n Pragtige foto, superskerp met baie goeie beligting. Die hoek waaruit jy die foto geneem het gee prominensie aan die spinnekop en laat haar dreigend en gevaarlik voorkom.
    Jan 3
JJ posted a photo
The pedipalps looks plump / swollen in males we call it (boxing gloves). They use them to store their sperm in them. Males have a more slender body and longer legs than females.Jammer vir die Engelse aanhaling.  Dit is hoe jy die mannetjies uitken -…
Jan 3
  • Riaan de Klerk In die kol JJ, mooi een van reenspinnekop, mannetjie
    Jan 9
Willie Dreyer posted a photo
Stroom versnelling Garieprivier by die Oranjekom. Sony NEX 6 met 18200mm lens
Jan 3
  • Johan Ayres 'n Interessante verskynsel wat jy baie mooi vasgevang het.
    Jan 3
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html