B47A1374

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Pragtige aksie gekry
  • Die beste een van almal.
  • Jan ek geniet hierdie swawels baie! Hier ook, soos die ander, 'n puik foto!
  • Skitterend! Jy raak al beter! Dis 'n wonderlike aksiefoto wat jy baie goed uitgevoer het. Mooi!
  • Baie mooi aksiefoto
  • Hahahahahahaha ek dink nogal dis die wyfie wat so kwaad is..................Puik gedoen Jan
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Johan Ayres posted photos
59 minutes ago
JJ posted a photo
As ek moet raai, is hierdie langbeenspinnekoppies wat aan die uitbroei is.  Kyk maar op 'n groot skerm.
4 hours ago
  • Johan Ayres Absoluut skitterende foto met pragtige beligting en kontras en wonderlike interessante detail.
    46 minutes ago
JJ posted a photo
Hy was baie skaam ...
4 hours ago
  • Johan Ayres Ek sal ook skaam wees as my detail so opgeblaas en vergroot word LOL. Uitsonderlike detail en kontras maak vir 'n skitterende foto.
    48 minutes ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer. Ek is gek oor inkleur en die digitale toebies op die selfoon hou my nogal besig. Hier het ek paar van die voltooide prentjies in ‘n bal gesitHennie, ek het eers die silhouette gedoen en…
13 hours ago
  • Hennie Cronjé Skitterend! Hier is 'n sirkel, 'n soort van tekstuur van prentjies en baie mooi helder kleure wat indruk maak. Alles saam maak 'n foto met baie sterk trefkrag - baie suksesvol en pragtig. Baie mooi!
    11 hours ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer.Canon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 247 mmTyd 1/400 sekf/6.5ISO 160Auto Mode
13 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig. Die klein bietjie rooi doen baie vir die sukses van die foto.
    50 minutes ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Mooi skerp, goeie beligting en baie mooi kleure. Die komposisie is ook baie goed met die voëltjie net reg geplaas. Baie mooi!
    11 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
16 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Die oggend na die reën was dit koud en so het hierdie kompou hom opgetof teen die koue.
16 hours ago
  • Johan Ayres Baie mooi sagte lig. Jy het die toneel baie goed vasgevang.
    51 minutes ago
  • Elna Geringer Altyd lekker om hulle te sien.
    13 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Die wit streepmerke op die swart gedeeltes is waarskynlik veroorsaak deur die skoonmakers se lappe en seep. (Hennie, wat betref die wit kolle op die besie, dit is nie sy oë nie, dit is wit merke op sy lyf. Sy gesiggie en oë is ondertoe geleë.)
yesterday
  • Elna Geringer Mooi gedoen Johan
    13 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n goeie en mooi een. Miskien kan jy die swart selekteer en dit pikswart maak, sodat die afvee strepe onderlangs weg is. Keer dan die seleksie om en maak wit spierwit.
    17 hours ago
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • Elna Geringer Ek ditto met Hennie. Puik gedoen
    13 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die aksie is uitstekend vasgevang, met goeie komposisie. Die balans in beligting tussen die wit en swart is perfek - in beide is daar behoud van detail. Ook mooi skerp. Baie goed gedoen!
    17 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
yesterday
  • Elna Geringer WOW..............2x se goudpot
    13 hours ago
  • Johan Ayres Dit is besonders, veral in die Kalahari. Die kontras tussen die gras en donkerder lug maak indruk.
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Wat 'n voorreg om dit te kon beleef in die Kgalagadi.
yesterday
Johan Ayres posted a photo
Ek verwag regtig nie dat julle kommentaar lewer op hierdie reeksie toilet tekens nie, want wat kan mens nou eintlik van elke teken sê? Ek plaas dit maar net vir die saamkyk en interessantheid daarvan en hoop julle geniet dit.
Saturday
Johan Ayres posted a photo
Ek besef die wit kolle trek baie aandag, maar dit is ongelukkig soos die besie lyk. As gevolg van die groot kontras tussen die wit en swart sal die wit seker maar altyd geneig wees om oor te belig.
Saturday
  • Hennie Cronjé Jy hoef nie verskoning vir die twee wit kolle te maak nie. Dis dan sy oë! Die balans in beligting tussen swart en wit is uitstekend. 'n Pragtige foto!
    yesterday
HERMAN posted a photo
Saturday
  • Hennie Cronjé Perfek!!! Dis 'n uitmuntende foto! Alles hier is in die kol, ook die voorgrond. Die twee druppeltjies in die lug gee aan hierdie foto daardie besondere karakter. Baie geluk hiermee!
    yesterday
  • Johan Ayres 3 x WOW. Verder is my komplimente op. Hierdie is dalk jou beste nog! Dit lyk soos 'n toneel uit die buitenste ruimte.
    Saturday
Carol van Aswegen posted a photo
die son het uigekom na 'n reenbui en die palm het omtrent geblink
Saturday
  • Carol van Aswegen Dankie Hennie
    yesterday
  • Hennie Cronjé Mooi trubeligting met skoon lug na die reën. Dis altyd pragtig, soos hier. Mooi skerp met pragtige kleure. Jy kon ook net die boonste helfte van die boom gebruik het, wat dis waar die mooi lê. Baie goed gedoen!
    yesterday
JJ posted a photo
Saturday
  • Hennie Cronjé Baie interessant. Omdat mens graag die detail op die "munt" wil lees, sou dit help as die velddiepte groter was. Hier is egter goeie eenvoud, beligting en fokus. Mooi!
    yesterday
  • Johan Ayres Is dit die rentekoers of die inflasie wat hom so opblaas? Indrukwekkende detail en vergroting.
    Saturday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html