B47A3977

Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Jan, dit laat my dink aan 'n gimnas; skitterend met die goeie komposisie, eenvoud van die agtergrond en skerp fokus op die voorlyf.
  • Wonderlik mooi Jan.
  • Kierts regop en propvol goeie fokus en detail. Lieflik Jan
  • Uitstekend gedoen! Dis pragtig met mooi skerp fokus regdeur. Ook ‘n goeie agtergrond. Baie mooi!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

Ingrid Louw posted a photo
12 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Hier is ek terug by f/16. Die klein lensopening, saam met die gebruikmaking van flitsbeligting, asook die feit dat daar geen direkte voorwerpe agter die bytjie was nie, het veroorsaak dat die agtergrond op die foto outomaties swart uitgekom het, al…
12 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die lig val baie mooi op hom en daardie bietjie weerkaatsing op een vlerkie doen baie vir die foto. Die do ker agtergrond doen ook baie vir die foto. Baie mooi - dis baie goed gedoen!
    2 hours ago
  • HERMAN Uitstekend,pragtige detail met die swart agtergrond
    3 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
In dieselfde area net mooi weerkaatsings
14 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Hierdie voëls is darem maar pragtig en sierlik. Die foto is baie goed uitgevoer met skerp fokus, goeie beligting en mooi kleure. Baie mooi!
    2 hours ago
  • HERMAN Rustige astmosfeer ,mooi kleure
    3 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige foto met sagte lig en baie mooi weerkaatsings. Die foto het hope atmosfeer.
    12 hours ago
Magda van der Merwe posted a photo
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor my foto's.Hennie baie dankie ek stem saam met jou, dit lyk baie beternou is hulle op die oop see..
15 hours ago
  • Hennie Cronjé Nou is hierdie foto reg. Baie dankie virjou moeite. Goed gedoen!
    2 hours ago
Pine posted a photo
Geneem met f14 lensopening ( gister se foto was f22 )1/500sec sluiterspoed ( gister was 1/100sec )400mm zoom ( gister se zooom was 270mm )ISO was 400 vir beide fotos 
15 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die foto is uitstekend uitgevoer met mooi skerp fokus. Miskien is dit ‘n fraksie onderbelig, maar ek vind dat foto’s hier soms bietjie donkerder uitkom, veral dié met oorwegend donker kleure. Dis egter baie goed gedoen - mooi!
    3 hours ago
  • Johan Ayres Weereens 'n skitterende natuurfoto. Selfs nog beter as gister se foto. Net soos met die slang vang hierdie reeksie ook iets uniek vas.
    12 hours ago
  • Magda van der Merwe Baie mooi foto Pine. Goed gedoen
    15 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo
17 hours ago
  • Magda van der Merwe Vida dis pragtig
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig en so mooi fyntjies. Die foto is goed uitgevoer, maar ek wil voorstel dat jy oorweeg om die foto te crop om die groen takkie regs onder weg te kry.
    17 hours ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
Jammer vd agtergrond.  Gister en vandag se voëltjies het ek geneem uit ’n baie groot en hoë 'bottle brush' boom. en het ver gezoom en ook die kamera teen ’n muur vasgedruk.  Ek wou nie die kans laat verby gaan nie, omdat die voëltjie nie altyd stil…
23 hours ago
  • Magda van der Merwe Gerrie dis n pragtige foto
    15 hours ago
  • Vida van Schalkwyk well done gerrie, wowww!!
    17 hours ago
  • Hennie Cronjé Ai, hulle bly darem maar mooi. 'n Pragtige foto met baie mooi kleure en skerp fokus. Baie mooi!
    19 hours ago
  • HERMAN Baie mooi skerp,kleure mooi,agtergrond kan mens nie altyd kies nie.
    23 hours ago
Zenobia Geldenhuys posted a photo
23 hours ago
  • JOHAN DE BEER Baie mooi foto
    14 hours ago
  • HERMAN Lyk regtig of hy genoeg gehad het,baie mooi
    19 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Die verwerking is baie goed met voldoende kpontras Ek glo hierdie foto sou nie so goed in kleur vertoon het nie. Baie mooi!
    19 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Die detail waarmee hierdie wa versier is, is iets besonders.
yesterday
  • Johan Ayres Jou reeksie volg die patroon soos jy ons geleer het, eers die geheelbeeld en daarna die detail. Die sirkelvormige naaf met die kleurvolle speke wat van die middel af uitgaan maak 'n pragtige komposisie en baie mooi foto.
    12 hours ago
  • Magda van der Merwe Dis pragtig Hennie.
    15 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Pragtige skerp foto met besondere mooi kleure. Jy laat my ook nou kyk om uit ander hoek te neem.
    23 hours ago
Johan Ayres posted a photo
Hier het ek 'n groter lensopening gebruik as normaalweg. Ek gebruik gewoonlik f/16 en hier het ek f/9 gebruik, wat vir 'n subtiele bokeh gesorg het.
yesterday
  • JOHAN DE BEER Pragtige foto en dankier vir die inligting oor fstop
    14 hours ago
  • Hennie Cronjé Die f9 werk baie goed hier om daardie ietsie ekstra te gee wat mens nie met die oog sien nie. Dis pragtig! Baie goed gedoen!
    yesterday
  • Pine Sjoe dit is uitstekend Johan. Superskerp met besondere mooi natuurlike kleure en ń puik agtergrond. Lyk of hy spesiaal vir jou gepose het
    yesterday
  • HERMAN Pragtig skerp,mooi agtergrond
    yesterday
Tina le Grange posted a photo
Hennie, baie dankie vir jou voorstel;  ek het ook die foto horisontaal omgedraai sodat my oog by die druppels tot stilstand kan kom - hoe lyk dit vir jou? 
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Goed gedoen mooi skerp.
    23 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis nou pragtig en die omdraai van die foto is ook beter. Baie dankie vir die huiswerk!
    yesterday
Tina le Grange posted a photo
2 Maart 2021 om 13:30Nikon CoolPix P900;  1/400 sek  Fokale lengte 17.0mm  f/4.0  ISO:400Baie dankie vir julle kommentaar by my olifant-foto
yesterday
  • Pine Baie mooi skerp fokus op die druppels. Persoonlik sou ek die onderste deel afsny vir minder detail in die foto.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Hierdie foto vorm 'n kunswerk met die abstrakte regs onder en die objektiewe links bo (kontras in beeld). Dit hou mens se oog besig, wat 'n goeie ding is. Omdat rooi sterk visuele krag het, wonder ek of die regter boonste hoek hier pas? Ek sou…
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Mooi skerp geneem.
    yesterday
Pine posted a photo
Hier het die voël sopas ń Bidspringkaan gevang. Ek wil so ń kort reeksie hiervan plaas.
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Goeie foto Pine.
    23 hours ago
  • Hennie Cronjé 'n Lekker happie! Dis pragtig en baie goed gefotografeer, met 'n goeie komposisie. Die fynproewers mag jou kritiseer vir die stert wat afgesny is, maar ek vind dit nie steurend nie. Wat wel bietjie pla is die halo's om die takkies (en die voël se…
    yesterday
  • HERMAN Baie mooi
    yesterday
  • Johan Ayres Weereens geluk met absoluut skitterende natuurfoto. Die foto is skerp-skerp met 'n wonderlike agtergrond. Jy het fantastiese natuurfoto's teruggebring van vakansie af.
    yesterday
Claudi Lourens posted a photo
yesterday
  • Lourens Pragtig!
    50 minutes ago
  • JOHAN DE BEER Puik foto Claudi
    14 hours ago
  • Vida van Schalkwyk love it, claudi!!! jou foto's hou dikwels 'n lekker verrassing in ...
    17 hours ago
  • Gerrie Lambrechts Uitstekend Claudi.
    23 hours ago
  • HERMAN Baie mooi foto
    yesterday
  • Pine Puik komposisie en ń pragtige fokuspunt met ń baie goeie agtergrond ook. Die baie smal velddiepte doen die ding hier.. Baie mooi
    yesterday
  • Hennie Cronjé Nog 'n foto waarmee ek jou moet gelukwens - dit is skitterend! Dit bring die prag van die natuur só mooi uit met die sagte aanslag, maar goed gedefinieërde fokuspunt (in geel). Hier is ook goeie kontras in kleur deurdat geel en pers teenoorgeteld lê…
    yesterday
Claudi Lourens posted a photo
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Baie goed Claudi, mooi diagonale lyne.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Jy laat my amper skrik as ek na die foto kyk, want dis so ongewoon. Maar juis dit gee hierdie foto trekrag. Die basiese ontwerp is herhaling, wat altyd goeie trefkrag het. Dan is hier ook goeie kontraste en teksture. Die lig het ook 'n mooi effek,…
    yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
Net toe ek die knoppie druk kyk hy weg.
yesterday
  • Gerrie Lambrechts Dankie Pine.
    23 hours ago
  • Pine Baie mooi geneem Gerrie. Die takkie en die blaartjies aan die onderkant is na my mening te prominent en ding mee met die voëltjie.
    yesterday
  • Gerrie Lambrechts Dankie TIna en Hennie.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Hierdie foto is pragtig en baie goed uitgevoer, met 'n goeie komposisie. Net jammer die voëltjie kyk weg. Met wildlewe moet mens altyd probeer om 'n oog in die foto te kry.
    yesterday
  • Tina le Grange Gerrie ek hou van jou tema; pragtig skerp met goeie beligting en agtergrond. Met my eie probeerslae kry ek die indruk hulle hoor die geluid van die kamera. Ek moet my eie kamera bekyk waar om dit sag te stel.
    yesterday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html