Bloubergstrand

Laat middag Son sak

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Welkom terug Liz en met 'n pragtige foto!!
  • Baie mooi foto
  • Welkom terug Liz! Net vir die Fotoskolers: Liz het insek-fotografie op Fotoskool begin ongeveer 9 jaar gelede. Hierdie foto is pragtig, met mooi kleure. Aangesien die voorgrond taamlik groot is, kan jy oorweeg om bietjie onder en links af te sny. Die beligting is goed en die kleure pragtig. Die weerkaatsing tussen die rotse is 'n welkome bonus. Baie mooi!
This reply was deleted.

Aktiwiteit

JJ posted photos
51 minutes ago
Tina le Grange posted a photo
Die wimpers links is vir my besonders - net jammer nie 'n liggie in die regteroog nie. Ek wonder of dit 'n vrat is op die regterwang?Nikon CoolPix P900 1/500 sek  Fokale lengte 125.0mm  f/8.0  ISO:200Baie dankie Hennie dat jy by die vorige…
54 minutes ago
  • JJ Lyk skerp Tina, dis 'n mooi foto van die ou langnek
    49 minutes ago
Gerrie Lambrechts posted a photo
Reën vir eers weg, laaste druppeltjies
5 hours ago
  • JJ Dis 'n baie mooi foto Gerrie! Ek hou van die een! Mooi verwerking ook, en die twee ligter blare in die middel is goed gedoen.
    47 minutes ago
  • Gerrie Lambrechts Dankie Hennie.
    2 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! 'n Goeie komposisie met mooi skerp fokus, goeie beligting en mooi, realistiese kleure. Baie mooi!
    3 hours ago
Ingrid Louw posted a photo
8 hours ago
  • JJ Pragtige kleur en goeie detail in die geel behou. Mooi foto!
    46 minutes ago
  • Hennie Cronjé Die gogga (fokuspunt) op die helder geel blom vertoon pragtig en mooi sterk. Die fokus is baie goed en so ook die beligting. Die komposisie is ook baie goed. 'n Pragfoto!
    3 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Claudi Lourens's photo
"sommer baie spoggerig!!"
13 hours ago
Vida van Schalkwyk commented on Johan Ayres's photo
"well done johan!!"
13 hours ago
Vida van Schalkwyk posted a photo
laat my dink aan Boerneef se woorde ..."Niks hang so rooi soos wingerdblaar by Hexrivier Niks staan so geel soos herfspopulier by Dwarsrivier op Ceresslaan rem aan, hou jul asem in en kyk en kykLank en eerbiedig soos 'n mens na so 'n herfs moet…
13 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige komposisie met die perfekte weerkaatsing en baie mooi kleure. Hier is eintlik 2 foto's: die een is van die bome links en die ander van die geel boom heel regs. Maar die geheel is ook baie mooi en suksesvol. Dit wil my voorkom asof…
    9 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Ook teen die klipkoppie op Igno-hul se plaas naby Bethlehem. Ek weet nie presies wat dit is nie. Die ligte deel is 'n stukkie wat direkte sonlig ontvang het en wat as fokuspunt dien.
13 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
Die oggende met koffie in die hand was spesiaal by drinkgate soos Cubitje kwab, 08h00 was die duiwe daar
yesterday
  • JJ Besig, maar ek hou van dit! Skerp fokus op die duiwe, goed gedoen!
    44 minutes ago
  • Hennie Cronjé Tipies van die Kgalagadi. Die foto is baie goed uitgevoer met die twee duiwe regs bo as fokuspunt. Miskien net jammer hulle vlieg uit die foto uit. Maar verder is die foto uitstekend. Skerp met goeie beligting en 'n mooi geblurde agtergrond. Mooi!
    13 hours ago
  • Magda van der Merwe Wow dis n fantastiese foto Johan.
    yesterday
Hennie Cronjé posted a photo
Die sêreld daar was vol van hierdie klein paddastoeltjies.
yesterday
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit.  Ons is veilig terug by die huis en nou wag daar bbbbaaaaaiiiieeeee redegering om te doen. Ons het lekker gerits, mooi dele van ons land gesien maar ons is ook bly om weer tuis te…
yesterday
  • Magda van der Merwe Mooi foto Elna.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Welkom terug! Ons sien uit na die opbrengs van jul vakansie. Hierdie foto is pragtig. Hier werk die filter baie goed en die agtergrond vefrskaf lewe aan die foto. Mooi!
    yesterday
Ingrid Louw posted a photo
yesterday
Gerrie Lambrechts posted a photo
yesterday
  • Magda van der Merwe Gerrie dis pragtig.
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig, met 'n beter agtergrond as die vorige een. Die kleur is sagter daar. Die blom is baie goed gefotografeer en maak vir 'n werklik baie mooi foto. Mooi!
    yesterday
Johan Ayres posted a photo
yesterday
  • JOHAN DE BEER Sjoe hy lyk sommer dreigend , baie mooi
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dit is beslis van aangesig tot aangesig. Baie treffend! Dis ook baie goed uitgevoer, propvol drama. Baie mooi! Ek dink jy's reg oor my foto van gister. Dit sal beter wees sonder die groen deeltjie regs onder.
    yesterday
JOHAN DE BEER posted a photo
Die baie gras het seker die twee bulle meer energie gegee om te baklei
yesterday
  • Magda van der Merwe Johan dis n pragtige aksie foto
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis iets wat mens min sien. Pragtig! Die skoon omgewing maak hierdie toneel baie treffend. Mooi sybeligting ook. Baie mooi!
    yesterday
  • Johan Ayres 'n Baie mooi aksiefoto met baie mooi kleur. Die lang lens het die agtergrond baie mooi uit-fokus gegooi om die gemsbokke mooi te laat uitstaan.
    yesterday
Magda van der Merwe posted a photo
So bietjie onderstebo. Net so lank hulle stil sit
Friday
  • Vida van Schalkwyk mooi een magda - die onderstebo-geit maak jou foto interessant!!
    13 hours ago
  • JOHAN DE BEER Puik makrofoto!!
    yesterday
  • HERMAN Baie mooi skerp op die skoenlapper,mooi kleure
    yesterday
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Baie goed uitgevoer met mooi kleure. Die velddiepte kon bietjie groter gewees het, maar soos dit is, is dit ook goed. Baie mooi!
    Friday
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html