Biedouwvallei

Ons het impulsief gaan blomme kyk einde Augustus. Ek was plat op my maag hier (en vermoed ook dat dit is waar die bosluis my beetgekry het, hehe). Moet ek probeer om die wit plaasgeboue bo regs te verdoesel?

Read more…
Votes: 0
E-mail me when people leave their comments –

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comments

  • Die regterkant vd foto is mooi skerp.  Die uitfokus blommetjie links is nogal lastig.

  • Mooi Henriette. Plat lê gee dikwels iets interessants. Jou vraag: Ek dink tog dit sal die foto goed doen om die wit geboue en ook die klein wit kolletjie net bo die blomme uit te vee. Ek is ook bly om te sien jy lewer kommentaar op ander foto's. Dit word grootliks in Fotoskool waardeer.

This reply was deleted.

Aktiwiteit

Liz posted photos
18 minutes ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie Herman, Pine, Hennie en Liz dat julle moeite gedoen het om by my foto te vertoef, ek waardeer dit. Hier is nog ‘n “Twirl” waar ek net een Smeerwortel blom gebruik het. 
2 hours ago
  • Hennie Cronjé Skitterend! Dis regtig uitstekend gedoen en pragtig! 'n Besondere kunswerk. Baie geluk hiermee!
    48 minutes ago
  • Liz N wenner Elna. Baie goed uitgevoer 😊
    54 minutes ago
Huey Geringer posted a photo
Baie dankie Johan, Pine en Hennie wat by my foto vertoef het, ek waardeer dit.  Dunkeld Estate is naby Dullstroom en ons eerste sonopkoms daar het so gelyk………Canon 60SX HS PowershotBrandpuntafstand : 18.81 mmTyd 1/60 sekf/5.0ISO 640Auto ModePin Light
2 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis 'n pragtige silhoeët! Alles is net reg gedoen - fokus, beligting en komposisie. Maar waarmee ek jou moet gelukwens is dat jy op hierdie oggend, toe daar "niks" in die lug was nie, 'n baie mooi en suksesvolle foto gemaak het. Baie mooi!
    49 minutes ago
HERMAN posted a photo
Hierdie al 'n paar keer probeer,sover my beste poging
5 hours ago
  • Liz Ever so creative. Uitstekend.
    16 minutes ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Dis 'n besondere kunswerk wat baie mooi vertoon. Baier mooi!
    51 minutes ago
  • Elna Geringer Dit is ook 'n tegniek wat ek glo 'n fotograaf lekker kan besig hou. Ek hou hiervan Herman
    2 hours ago
Hennie Cronjé posted a photo
Hierdie foto het ek met skuiffokus geneem. Drie foto's is geneem en telkens is daar 'n fraksie verder gefokus met 'n vlak velddiepte. Die drie foto's is met "stacking" op die rekenaar in Affinity Photo saamgevoeg. Die rede vir skuiffokus is om die…
5 hours ago
  • Elna Geringer Briljant gedoen Hennie. Skuiffokus is beslis iets om te gebruik as fokus regdeur die raam skerp moet wees
    2 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
8 hours ago
  • Elna Geringer Puik gedoen Jan
    2 hours ago
  • HERMAN Baie mooi met die beweging op die vlerke
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Ook 'n uitstekende foto! Die kameraspoed was net reg om die by self skerp te kry, maar om beweging van die vlerke toe te laat. Dis baie goed gedoen. ASeker bietjie "panning" ook. Albei jou foto's is uitstekend, maar die ander een is die uitstaande…
    6 hours ago
Jan Jordaan posted a photo
8 hours ago
  • HERMAN Baie mooi skerp,die lig op die by en die kleure is pragtig
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Sjoe, dit is ongelooflik mooi en goed uitgevoer. Mens kan net kyk en kyk en so jou bewonder aan die wonderlike skepping waarin ons woon. Baie geluk met 'n skitterende foto!
    6 hours ago
Lourens posted a photo
Dis my eerste keer wat ek hierdie tipe fotografie doen. Terwyl ek die foto neem stap daar 'n tannie verby en vra, "Speel jy lekker" en ek was bitjie ontkant gevang, maar ek dink toe na die tyd dat, ja ek het lekker gespeel. Fotografie is lekker, van…
15 hours ago
  • Elna Geringer Ek moes lag kry Lourens, ek kan nogal die tannie se gesig voor my sien...............Puik gedoen en jy het voorwaar lekker gespeel. Hou aan daarmee
    2 hours ago
  • HERMAN Die "speel" het 'n baie mooi foto tot gevolg
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Uitstekend gedoen! Dis pragtig en in alle opsigte baie goed uitgevoer. Baie geluk hiermee!
    6 hours ago
  • Johan Ayres Skitterend, hierdie is iets heeltemal anders. Dit is baie waar wat jy skryf, daar is so baie genres in fotografie. Dit maak ons stokperdjie so interessant, altyd iets nuut wat 'n mens kan probeer.
    15 hours ago
Lourens posted a photo
15 hours ago
  • JOHAN DE BEER Baie mooi foto
    1 hour ago
  • Elna Geringer 'n Baie unieke en goed beplande foto van 'n pragtige dier
    2 hours ago
  • HERMAN Baie mooi foto,staan mooi uit met die donker agtergrond
    5 hours ago
  • Pine Pragtig Lourens!
    15 hours ago
  • Johan Ayres 'n Skitterende foto met die kwagga wat baie mooi teenoor die agtergrond uitstaan.
    17 hours ago
  • Hennie Cronjé Sjoe, hierdie zebra kom baie sterk oor en maak indruk! Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi!
    17 hours ago
Lourens posted a photo
15 hours ago
  • JOHAN DE BEER Goed gedoen!
    1 hour ago
  • Elna Geringer Sjoe............ek laaik wat ek ier sien Lourens. Stunning gedoen
    2 hours ago
  • HERMAN Baie mooi
    5 hours ago
  • Pine Weereens pragtig Lourens.
    15 hours ago
  • Johan Ayres Dieselfde resep as die kwagga foto met dieselfde uitstekende resultaat.
    17 hours ago
  • Hennie Cronjé Die lig op hierdie volstruis gee 'n pragtige effek. Dit laat die kop en nek baie mooi uitstaan. Die goed op 'n derde geplaas. Ook mooi skerp met goeie beligting. Pers mag 'n fraksie te stek wees. Met die onderste slider in die White balance aksie…
    17 hours ago
JOHAN DE BEER posted a photo
 Die blomme en landskap van Kirstenbosch
16 hours ago
  • Liz Wow dis amper n skildery!! Well done.
    14 minutes ago
  • Elna Geringer Stunning Johan. Die voorgrond en die lug gee goeie balans. BGG
    2 hours ago
  • HERMAN Mooi natuurfoto
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Ai, dis net te pragtig! Die komposisie is baie goed, met 'n mooi sterk voorgrond, 'n middelgrond en agtergrond. Daar is 'n mooi oorgang in lig van voor tot agter, met helder lig voor en 'n effens donkerte agter, met die middelgrond (bome) iets…
    6 hours ago
  • Johan Ayres 'n Pragtige natuurfoto. Daar is baie lae en diepte in die foto. Die geel horisontale blommelyn is vir my die sleutel tot die sukses van die foto.
    15 hours ago
  • Pine Die landskap en foto is baie baie mooi Johan.
    15 hours ago
Johan Ayres posted a photo
17 hours ago
  • HERMAN Uitstaande foto
    5 hours ago
  • Pine Pragtige foto van die dorstige outjie. Weereens superskerp en met mooi kleur. Ook ń puik komposisie. Puik gedoen Johan !
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Net soos Lourens se zebra, kom hierdie foto baie sterk oor en maak indruk! Dis 'n skitterende foto! Mens kan net kyk en kyk - jy word nie moeg nie. Baie mooi!
    17 hours ago
Pine posted a photo
19 hours ago
  • HERMAN Mooi skerp foto
    5 hours ago
  • Hennie Cronjé Jy het hom uitstekend gefotografeer met die borrel 'n welkome bonus. Dis pragtig!
    17 hours ago
  • Johan Ayres Pragtig, superskerp met baie mooi kleure. Die borrel verleen daardie iets ekstra aan die foto. My ma het my geleer jy mag nie borrels blaas as jy kougom kou nie.
    17 hours ago
Liz posted a photo
Walvisbaai lagoon. 
23 hours ago
  • JOHAN DE BEER Op jul merke,gereed...baie mooi
    1 hour ago
  • Elna Geringer WOW Liz..............dis baie goed gedoen en die ritme pomp uit die foto uit. BGG
    2 hours ago
  • HERMAN Mooi foto
    5 hours ago
  • Pine Pragtige foto van die baie mooi voëls.
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Die drie in 'n ry is pragtig en die fioto is goed uitgevoer. Hulle is regtig spesiale voëls. Baie mooi!
    17 hours ago
Liz posted a photo
Dankie vir kommentare. 
23 hours ago
  • Pine Weereens pragtig met mooi indrukwekkende wolke
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Pragtig! Alles is hier wonderlik in plek om werklik 'n baie mooi en goeie foto te maak. Mooi!
    17 hours ago
Elna Geringer posted a photo
Baie dankie Hennie dat jy moeite gedoen het om by my foto vertoef, waardeer dit.  “Swirls, Twirls en Kaleidoscope” is ‘n heerlike genre o van gewone foto’s iets anders te maak. Die blomme waarmee ek het begin is diE 1ste foto en dan die "Twirl"…
23 hours ago
  • JOHAN DE BEER baie mooi ,ek wonder oook soos Herman oor hoe??
    1 hour ago
  • HERMAN Hou hiervan,weet nie hoe jy dit doen nie.
    5 hours ago
  • Pine Puik verwerk om ń pragtige kunstige foto te skep. Baie goed gedoen Elna.
    15 hours ago
  • Hennie Cronjé Dis pragtig! Werklik 'n uitstekende kunswerk. Dis abstrak en lekker om na te kyk. Dankie dat jy die oorspronklike foto ook gewys het. Mooi!
    17 hours ago
  • Liz Wow dis so creative and colorful!
    23 hours ago
More…
google-site-verification: google66c860d217920dd7.html