Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Editor vertel die storie : “Hierdie is een van Huey se ou foto’s wat ons al geplaas het. Dit was een van die foto’s waar ek nie baie gelukkig met die lug was nie. PS cc 2021 het nou ‘n wonderlike ding gedoen en ‘n [Sky Replacement] aksie ontwikkel. Luminar het al ‘n tyd gelede ‘n soortgelyke aksie in hulle program gebring. Ek hoor graag julle idees/raad en krits
Die oorspronklike foto is onder gelaai
Comments